Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1222 On Cedric

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir 1222 On Cedric
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lizanne B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne B

Skoon, netjies, baie meer gekry as wat ons verwag het.

Hierdie was een baie mooi, gerieflike huis vir 5 grootmense. Kevin het uit sy pad gegaan om ons tuis en welkom te laat voel. Baie veilig. Ons hondjie was saam en sy was veilig. Sal weer gaan definitief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui L
Gesin met klein kinders

Comfortable, peaceful, lovely.

We had a lovely stay. The only thing I would suggest is to make sure you bring mosquito spray. The mosquitos are in large quantities there being by the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Gesin met tieners

Wow, en ons kontakpersoon Kevin, Wow.

Jy sal sukkel om beter waarde vir geld te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzea W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzea W
Gesin met tieners

Intieme kuiertjie.

Kon heerlik om die tafel kuier met gesin. Braai. Kombuis goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great house and location.

We had a great time for our holidays. Perfect space and layout for relaxing with our dog. Great restaurants close by and walks on the beach. Hosts were great - very responsive. Huge thank you and hoping we can visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Val D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well equipped and very nicely decorated as well as super clean!

We were warmly welcomed by Deon and Kevin. The house is set in a cul-de-sac and not facing the ocean. Everything that you'd need in a home away from home. We found clean, comfortable beds, bedding, towels and kitchen accessories. And a lovely, relaxing, balcony. We will definitely recommend this house to our friends and anyone who's looking to stay over for a few days. We could easily stay longer. Thanks Kevin and Deon, and all the best for the rest of 2021!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmana B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elmana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer geskik vir familieverblyf en nie net 2 persone.

Heel lekker gebly. Toilet in hoofslaapkamer het gelek. Net ter inligting. Volgens advertensie word gestipuleer daar is king-size beddens in die huis. Met teleurstelling het ons uitgevind daar was slegs dubbelbeddens wat baie ongemaklik was. Huis was baie skoon en netjies en goed toegerus. Sou DStv waardeer. Internet het goed gewerk. Ons het dit baie waardeer. Vreeslik baie miere in die huis gewees. Bietjie onveilig gevoel deur nie 'n alarm in die aand met slaaptyd kon aktiveer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1222 On Cedric se terugvoer

Hi Elmana dankie vir die terugvoering. Ons adverteer nie dat ons kingsize beddens het, ons het Queensize beddens (nie dubbel beddens nie).
Ek is jammer dat julle so feel probleme ondervind het.
Beste wense
Kevin.

1222 On Cedric
Vanaf
R1 800
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedriclaan 1222, Wildernis, George, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d33f275dffdcaad5405d9fc671374539ce0563b7979392dc837cf4c539aa59825d150c7c1134427334afec112b24fd35dcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 5 mense 7 5 1 5 1222 Cedric Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.997011320599 22.613199619574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem