- Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
- Gratis kansellasie beskikbaar
- 15 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 125 van Buuren Road, Bedfordview, Johannesberg, 2007, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
125 On Van Buuren is in die boomryke voorstad Bedfordview geleë, net 15 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af.
Die gastehuis het 4 kamers wat elegant versier is: Luderitz, Kimberley, Pilgrims Rest, en Johannesburg. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder het elke kamer ook 'n platskerm-TV met meer as 300 DStv-kanal, WiFi, 'n yskassie, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien en dit bestaan uit 'n gekombineerde kontinentale en Engelse ontbyt. Aandete en middagete is op versoek beskikbaar.
Die gastehuis het 'n onderdak-braaiplek wat 'n groep van 15 gaste kan akkommodeer. Dit het 'n uitsig oor die tuin en is langs 2 lapas en swembad geleë. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Die eiendom word beveilig deur geslotekringtelevisie en 'n elektriese heining. Daar is 'n klein konferensiekamer vir 8 gaste wat goed toegerus is met al die nodige tegnologiese geriewe, insluitend gratis WiFi. Die groot stoep met 'n beskutte braaiplek kan vir sakebyeenkomste en gesellige geleenthede gebruik word. Vervoervereistes is op versoek beskikbaar.
Daar is ook 2 woonstelle. Die Namibian-woonstel is 'n selfsorgeenheid en het slaapplek vir 4 gaste in 2 dubbelkamers. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, ketel, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n haardroër, WiFi en 'n TV met meer as 300 DStv-kanale.
Die Fairest Cape Woonstel is 'n selfsorgeenheid geskik vir 2 gaste en dit het 2 dubbelkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n haardroër, WiFi en 'n TV met meer as 300 DStv-kanale en -dienste. Dit is ideaal vir mense wat van die huis af werk en in Johannesburg wil kom werk vir 'n rukkie, of sakereisigers wat in Johannesburg moet vertoef. Die woonstel word daagliks skoongemaak.
Dié ligging bied maklike toegang tot die N3-, R21-, R24- en die M2-snelweë, so dis baie gerieflik vir toeriste en sakereisigers wat op pad is na Johannesburg, Gauteng, Limpopo, Noordwes, die Vrystaat en KwaZulu-Natal. Die ligging van die gastehuis maak dit ideaal as basis vir plaaslike en internasionale gaste wat die Apartheid Museum, Gold Reef City, Soweto, Wieg van die Mensdom, Cullinan Diamantmyn, Voortrekker Monument, Sun City en Pilansberg Wildreservaat wil besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die kamer het lugversorging, 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Verder is daar 'n platskerm-TV met meer as 300 DStv-kanale en -dienst, asook WiFi. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien, wat bestaan uit 'n gekombineerde kontinentale en Engelse ontbyt. Aandete en middagete is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Middagetes en aandetes is nie by die tarief ingesluit nie.
Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.
Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgwoonstel het 2 standaardslaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Daar is 'n badkamer wat gedeel word en 'n stort en 'n bad het. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die eenheid se sitkamer en eetarea is oopplan en daar is 'n stoep met ingeboude braaigeriewe langs die privaat tuin. Die woonstel het 'n uitsig oor die tuin en die hoof-gastehuis se swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Middagetes en aandetes is nie by die tarief ingesluit nie.
Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.
Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en bad. Verder is daar 'n platskerm-TV met meer as 300 DStv-kanale en -dienst, asook WiFi. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien, wat bestaan uit 'n gekombineerde kontinentale en Engelse ontbyt. Aandete en middagete is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Middagetes en aandetes is nie by die tarief ingesluit nie.
Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.
Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n platskerm-TV met meer as 300 DStv-kanale en -dienst, asook WiFi. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien, wat bestaan uit 'n gekombineerde kontinentale en Engelse ontbyt. Aandete en middagete is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Middagetes en aandetes is nie by die tarief ingesluit nie.
Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.
Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n platskerm-TV met meer as 300 DStv-kanale en -dienst, asook WiFi. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien, wat bestaan uit 'n gekombineerde kontinentale en Engelse ontbyt. Aandete en middagete is op versoek beskikbaar. Die kamer het lugversorging en lei na 'n stoep wat 'n uitsig oor die swembad en tuin het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Middagetes en aandetes is nie by die tarief ingesluit nie.
Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.
Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgwoonstel het slaapplek vir 2 gaste. Die woonstel beskik oor 2 standaardkamers wat elk 'n dubbelbed het. Hulle deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die eenheid se sitkamer en eetarea is oopplan en beskik oor 'n stoep met 'n Weber langs die tuin. Die groot tuin bied 'n swembad en 'n stoep met ingeboude braaigeriewe. Alhoewel die woonstel geskik is vir selfsorg, is al die gastehuisgeriewe altyd beskikbaar vir etes, funksies, vergaderings en opleidingsgeleenthede.
Al word dubbelbeddens in die kamers aangebied, is die woonstel ideaal vir 2 mense. Daar is WiFi op die perseel, asook parkeerplek vir 10 mense.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Middagetes en aandetes is nie by die tarief ingesluit nie.
Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.
Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet