Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

128 Gardens Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Stacey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir 128 Gardens Apartment
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda F

Skoon, netjiese, goed toegeruste, moderne blyplek sentraal gelee.

Ek was saam met my dogter en het daar gebly vir 'n uitstalling. Twee 'leemtes': net een rol toiletpapier - ten minste een ekstra een sou gaaf wees; die gangetjie na 1306 se mat ruik na nat hond - glad nie lekker nie. Verder puik, skoon, het probleme aangespreek, goed ingerig, modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 Gardens Apartment se terugvoer

Thank you, Magda.

We appreciate your feedback and will take all your notes and suggestions into consideration.

We hope to welcome you back soon in the Cape.

Kind regards,

Stacey

128 Gardens Apartment
Annamarie W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig, skoon en netjies.

Ek sal hom aanbeveel, maar ons het probleme gehad met die toegang tot die parkeerarea die hele tyd. Ons het ook sleg geslaap omdat die wind baie sterk was (dit is natuurlik) en hulle venster nie sekuur toegemaak was nie. Dit het die hele nag geratel en geklap, dit was nogal erg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 Gardens Apartment se terugvoer

Hello Annamarie,

Thank you for your feedback. We do apologise for the noise caused by the summer winds, especially during sleep.

We have resolved the parking issues and apologise for any inconvenience caused.

We hope you will return and we look forward to seeing you again in the future!

Kind regards,

Stacey

128 Gardens Apartment
Marika V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V
Saam met vriende

Als wat jy nodig het vir 'n naweek in die Kaap.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 Gardens Apartment se terugvoer

Thank you Marika!

We appreciate the 5 stars and are always very appreciative of fantastic reviews as we ensure our guests are happy and content in our home.

We hope to see you again soon in the Cape.

Kind regards,

Stacey

128 Gardens Apartment
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-straat, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa942c5967aedf3137dbe92f9112fb00d360230356201ca0293e1df595777f8d7e46ccc2fd9f2c5d79a1f156743ef883d1986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Mill Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.934427791473 18.417398929596
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem