Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

128 Shearwater on Sea

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carl Urban-straat 11, Shearwater on Sea 128, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

128 Shearwater on Sea is 'n ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Myoli-strand in Sedgefield. Dit is net 80 m vanaf die strand en 60 m van 'n lekker restaurant af.

Die woonstel is geskik vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuisie het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met 3 stoele. Daar is 'n TV met Netflix. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 128 Shearwater on Sea sluit in:

Dubbelbed Enkelslaapbank
Area
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir 128 Shearwater on Sea
Netheid
4.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ronald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Carl Urban-straat 11, Shearwater on Sea 128, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Gaste dink 128 Shearwater on Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carl Urban-straat 11, Shearwater on Sea 128, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86ec6d1f851eb4d6f5f2cd83c75464dee01d191f3ce1dcdcc7a5e5b6036181c46a82b91516f3c46b552e5daaa3ac2d186377?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 11 Carl Urban Street Shearwater on Sea 128 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -34.03283443242 22.802649736404
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem