129 A Arends Hoogte
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Debbie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Maande gelys 6
Opsomming van Resensie
Jacoline V - Apr 2024
Algehele gradering
Dit is baie rustig.
129 A Arends Hoogte se terugvoer
Beste Jacoline.
Jacoline, in my beskrywing is daar geen TV nie. Hier op die estate is 'n riviertjie. Die wild beweeg deur die rivier en terug. Daar is nie drade wat die wild inhou nie.
Die selfsorg kamer is 4 x 6 vierkante meter. Die oulike plekkie is mooi en het 'n oulike patio, met 'n buite braai en is reg vir 2 mense.
Vriendelike groete, 129A. Arendhoogte.
Jenny B - Feb 2024
Algehele gradering
A perfectly peaceful getaway, regroup & destress in this natural piece of heaven.
Lees meer- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelspoortweg, Eenheid 129 Arendhoogte, Utopia Nature Estate, Erf 3 Grootfontein, Buffelspoortvallei, 0350, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom