Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pacific-keeromstraat, Milkwood Ridge No. 13, Cola Beach, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

13 Milkwood Ridge is 'n dupleks-eenheid in Cola Beach in Sedgefield wat uitsigte bied oor die see en 'n voëlbewaringsarea.

Dié stylvolle huis is in 'n sekuriteitskompleks en het 3 slaapkamers en 2 badkamers, alles op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer 2 enkelbeddens. Dié twee kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-leefarea wat beskik oor 'n etenstafel en volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas-vrieskas. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en wasmasjien en daar is 'n tuimeldroër in die motorhuis. Die sitkamer het 'n TV en bied toegang tot 'n dek met 'n see-uitsig en braaigeriewe.

Gaste het toegang tot 'n motorhuis en bykomende motors kan van die besoekersparkeerplek gebruik maak.

Slaapplek

’n Bespreking by 13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir 13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Pacific-keeromstraat, Milkwood Ridge No. 13, Cola Beach, 6572, Wes-Kaap
  • Gaste dink 13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pacific-keeromstraat, Milkwood Ridge No. 13, Cola Beach, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxYmZjZTllLWIxM2MtNDVhMy04ZWVmLTA2YTc2ZGFiMjg5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Pacific Close Milkwood Ridge No 13 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.035908553194 22.820464584517