135 Beachfront
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Yolanda V - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties, rustig, mooiste view.
135 Beachfront se terugvoer
Hallo Yolanda. Baie dankie vir 'n pragtige terugvoer op jul verblyf by ons. Eerstens wil ek vir jou dankie sê dat jy van dag een af verstaan het toe ek vir jou sê ek en my suster gaan op die Finesse Bootreis en dat ek nie hier sal wees om julle te ontvang nie. Ek glo tussen my buurvrou Paulette en Ivan is daar mooi na julle gekyk. Tot 'n volgende keer. Groete, Natasha.
Hugo B - Nov 2023
Algehele gradering
Vantasties gewees!
Johanette S - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig met 'n pragtige uitsig.
Gabriel D - Aug 2023
Algehele gradering
Great hosts and great accommodation.
Edelgard L - Nov 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n 1 nag wegbreek.
Shawn W - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Emile K - Sep 2022
Algehele gradering
Perfect hideaway.
Adelle D - Sep 2022
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Judie S - Aug 2022
Algehele gradering
Goed geleë.
Jody S - Jul 2022
Algehele gradering
The perfect getaway.
Adam B - Mei 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Riekie S - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig!
George V - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik gebly!
Annelise K - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, baie veilig.
Hugo B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goed geleë, skoon en entjies. Natasha is 'n fantastiese gasvrou.
Neil H - Apr 2022
Algehele gradering
Neat flatlet.
Petra T - Apr 2022
Algehele gradering
Het soos 'n koningin gevoel.
Elana H - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Plek waar jou siel kan asemskep.
Lizel J - Feb 2022
Algehele gradering
Exquisite and elegant.
Cobus M - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld en lekker ons het lekker gebly.
Theo R - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige kuier en ontspanne gastehuis met vriendelike mense wat ons op hul hande dra en laat tuis voel.
Johan V - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging en absolute waarde vir geld.
Charmaine N - Feb 2022
Algehele gradering
Puik gasvryheid, vriendelik, behulpsaam en loop die ekstra myl.
Lisa L - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid!
Louis L - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome.
Charnelle V - Jan 2022
Algehele gradering
Beachfront is waarde vir jou geld, dit is baie mooi en netjies daar.
Marietjie B - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderful experience with excellent accommodation and lovely hosts.
Roelf J - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Anel M - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing, gasvrye gasvrou, pragtige plek.
Lees meerRobert J - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend en privaat.
135 Beachfront se terugvoer
Dankie Robert vir die mooi resensie en die kaartjie wat jy gelos het. Ek vertrou ons gaan mekaar weer hier by 135 Studio sien en dan is jou mense saam met jou.
Corné N - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid op sy beste.
Lolita V - Jan 2022
Algehele gradering
Perfect host and venue.
Alzaan M - Jan 2022
Algehele gradering
Nader aan die see kan jy nie kry nie.
Nothnagel W - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gesellig.
Elsabe C - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi uitsig, pragtige woonstel, vriendelike mense.
Freda O - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Peet P - Des 2021
Algehele gradering
Opregte gasvryheid ervaar.
Tanya V - Des 2021
Algehele gradering
Most friendly, great hospitality.
Malindi B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig en gesellig!
Charnelle V - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie nice. Die plek is baie netjies.
Annemarie R - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi en skoon.
Chantall F - Aug 2021
Algehele gradering
Absolutely fantastic. The host was amazing and the views were spectacular.
135 Beachfront se terugvoer
Chantall
Baie dankie vir jou mooi resensie - ek waardeer dit so baie. Ek sien uit om julle weer te ontmoet.
Seën en voorspoed.
Natasha
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 135, Sandy Point Kuslandgoed, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 13