139 Waterkant Street
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 139, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 310 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
139 Waterkant Street is in die hartjie van die modieuse De Waterkant woonbuurt geleë. Daar is restaurante, kroeë en kafees naby. Die eiendom lyk van die straat af tradisioneel, maar is binne kontemporêr en modern.
Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers. Die ruim hoofslaapkamer het lugversorging en is deel van die oopplan-grondverdieping wat 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad het. Daar is vol-hoogte en -wydte Venesiese skuifdeure wat die slaapkamer van die kombuis skei, asook 'n ruim sit- en leefarea wat met 'n dakvenster belig word.
Trappe met oop sporte lei jou na die sonnige tweede sitkamer met lugversorging. Daar is ook groot Venesiese houtskuifdeure wat die area van die groot tweede slaapkamer skei. Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Aan die ander kant van hierdie verdieping maak die sitkamer oop op 'n klein balkon met 'n plonspoel waar jy kan ontspan en die uitsigte van die stad geniet. Voor die eiendom en oorkant die sypaadjie is daar 'n tuintjie en 'n piekniekbankie.
WiFi is beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Die huis word twee keer per week skoongemaak uitsluitend openbare vakansiedae.
De Waterkant Village is naby alle groot bestemmings in Kaapstad. Jy kan te voet gaan vertroef en die V&A Waterfront, Groentemarkplein en KIKS besoek. 'n Kort rit met 'n taxi kry jou by Tafelberg, Kampsbaai en die Wynlande. As 'n verwysingspunt, die Village Cafe en Cape Quarter is die naaste winkelsentrum met slegs 3 minute se stap.
Slaapplek
’n Bespreking by 139 Waterkant Street sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Tobin Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 16
Jaar gelys 14
Ligging
- Waterkantstraat 139, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in De Waterkant Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 139, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom