Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Studio

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir 14 Studio
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Leigh G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh G
Besigheidsreis

A wonderful studio with thought given to everything.

The studio was perfect for me as I was working on CT Carnival. I loved the outdoor seating area for peace and quiet. The studio has everything needed for a couple on business or vacation. I felt very secure and loved the spacious feel all round. I'll be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Our stay was wonderful. Perfectly located, clean, friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie C
Enkelreisiger

Baie vriendelike ontvangs deur Chris, perfekte plekkie naby die stadion en waterfront.

Alles was daar wat 'n mens nodig het vir 'n vinnige naweek in die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, netjiese blyplek, stapafstand van Waterfront.

Pragtige en gerieflike studio met volledige kombuis en badkamer in Groenpunt. Veilige parkering in die straat onder kamera. Stap na WW Food, restaurante, Waterfront, CT Stadion, of deur Groenpuntpark na Seepunt en kyk na die sonsondergang oor die see. TV met Netflix. Stil private tuintjie vir oggendkoffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin W

Nice place, friendly hosts, great location.

Close to the city and a wide range of interesting destinations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie V
Enkelreisiger

My verblyf in Wessels House Studio was 'n aangename ervaring wat ek hoop om in die toekoms te herhaal.

Die interieur is smaakvol en skep 'n rustige atmosfeer. Die beskikbaarheid van TV-kanaal 144 (Afrikaans) het as 'n verrassing gekom. Die kombuisgedeelte is heeltemal volledig ingerig; genugtig: daar is ketel, stoof, mikrogolfoond -- benewens die opwasgerief en basiese breekgoed en messegoed (cutlery). En dankie vir die dakwaaier in die badkamer! Wat 'n jammerte dat ek net een nag moes oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Baikum T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baikum T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was sentraal en baie gerieflik.

Daar was 'n ongemaklike reuk in die toiletarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V
Saam met vriende

Kompak met alles wat jy benodig.

Netjiese verblyf naby winkels en die promenade. Die kombuis het alles in wat nodig is en die wyn was 'n wonderlike verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 14, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyODJkMmUzLTFlY2UtNGVlZS1hOGE1LTc5YWZjYzAxOTVlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 14 Wessels Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.91142 18.41318
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem