LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 14 Tygerberg Country Estate | LekkeSlaap
+17

14 Tygerberg Country Estate

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir 14 Tygerberg Country Estate
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lissette O - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lissette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en baie rustig. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Francois en Werner het ons op die hande gedra. Hulle is werklik baie gasvry.

Juan S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute privaatheid in die kamer self, en soos famielie verwelkom. Puik.

Die décor en algemene gevoel was warm en dit het gevoel soos 'n tuiste weg van die huis af.

C M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
C M

Heerlike ontbyt en vriendelike gashere.

Aankoms was baie gemaklik en ons het dadelik tuis gevoel. Ons kon in en uit beweeg soos dit ons pas. Ons het lekker geslaap en heerlike ontbyt gehad die volgende oggend.

Fanie G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld in 'n pragtige ligging!

14 Tygerberg Country Estate is beslis 'n adres om te onthou. Puik kamer, puik omgewing, puik diens, puik kontinentale ontbyt.

Jacques R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Werner was baie gasvry. Sy plekkie is baie mooi. Ontbyt was uitstekend.

Annelien B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien B
Enkelreisiger

Great plek en gasvryheid.

Het baie lekka gebly en sal definitief weer daar tuisgaan.

Ruan S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut moeite werd, sal weer teruggaan.

Werner en Francois het ons so tuis laat voel ons het regtig 'n onvergeetlike naweek gehad. Die kos is hemels.

Tiaan S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uiters fantasies gewees en kan nie wag om terug te gaan nie.

Ons sal enige tyd weer daar bly.

Bellina E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bellina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was manjifiek.

Werner se gasvryheid is ongekend. Ons kamer en badkamer was skoon end ie bed was abie gemaklik. Ontbyt was puik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Our stay was magnificent.

Werner's hospitality is beyond measure. Our room and bathroom were clean and the bed very comfortable. The breakfast was exquisite.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ursula M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula M

Stunning place and such good hospitality.

Lovely stay and beautiful view to wake up too. Everything was so clean and tidy.

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tygerberg Country Estate 14, Tigerstraat, Shere, 0084, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiJ7hhvTIjGVELJQNfwN59Hz4H8kybuen5HhAUHy2i6yTaTO0hd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790  per nag(plek vir 2) 10 5 1 5 14 Tyberg Country Estate Tiger Street 0084 Gauteng 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -25.7954 28.382
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!