1410 The Icon
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Hans Strijdom Avenue, Cape Town CBD, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
1410 The Icon is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad en bied asemrowende uitsigte oor die stad en Tafelberg. Die woonstel is perfek vir beide sakereisigers en vakansiegangers en bied moderne gerief binne loopafstand van restaurante, winkels en groot besienswaardighede.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n oulike balkon met buitesitplek. Gaste het volle toegang tot die gebou se geriewe, insluitend die gimnasium en swembad. Veilige parkering is beskikbaar vir diegene met 'n voertuig.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 60
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 24 Hans Strijdom Avenue, Cape Town CBD, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Hans Strijdom Avenue, Cape Town CBD, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang