LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 146 Louis | LekkeSlaap
+17

146 Louis

13 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louisstraat 146, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

146 Louis is in Waterkloof Ridge, Pretoria en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is op 'n residensiële perseel en beskik oor 1 slaapkamer, met slaapplek vir 2 gaste, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Topsekuriteit en onderdakparkeerplek by die voordeur word voorsien.

Die kombuis het 'n induksiestoofplaat, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV en daar is 'n eetarea en gratis WiFi.

Gaste kan die braaigeriewe gebruik.

Daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 146 Louis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir 146 Louis
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Louisstraat 146, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 146 Louis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louisstraat 146, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3SILV4eUOtrzJw7uOtPmrIFpkJMOWno7mgKfq2OH3mI7X5BI6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 146 Louis Street Pretoria 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.808849693883 28.243339988343
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!