Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 Forest Homes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Livingston-rylaan 75, Eenheid 15 Forest Homes, Palm Beach, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

15 Forest Homes is 'n lieflike selfsorghuis in die veilige Forest Homes-kompleks in Palm Beach. Dit bied 'n see-uitsig en is naby Port Edward en Southbroom. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste in hierdie 2 kamers deel die badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en daar is 'n TV met DStv.

Die leefarea lei na die onderdakstoep met sitplek en 'n gasbraai. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike geriewe soos die swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en die verblyf is naby die strand, restaurante en bekende gholfbane soos Southbroom, Wild Coast Sun en San Lameer.

Slaapplek

’n Bespreking by 15 Forest Homes sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • David Livingston-rylaan 75, Eenheid 15 Forest Homes, Palm Beach, 4278, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Livingston-rylaan 75, Eenheid 15 Forest Homes, Palm Beach, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA754e79cdce661cf977ee47dfc4e5f8ed1fc62c97e4b01a6e925dd319945610171d07d85e230e9c4fe17dd74f2961d2ade9d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 75 David Livingston Drive Unit 15 Forest Homes 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.982818734931 30.274604392001
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem