LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 15 Isikhulu | LekkeSlaap
+19

15 Isikhulu

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir 15 Isikhulu
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Francois M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Francois M
Gesin met tieners

Plek kort herstelwerk en ek voel dit moes gedoen gewees het voor Desember.

Goeie ligging, pragtige see-uitsig. Ongelukkig is daar baie herstelwerk wat nie gedoen is nie. Plek voel onveilig, want kamer skuifdeur se handvatsel val uitmekaar. Sekuriteitshek is so geroes dat ek te bang was om aan hom te vat. Plek is nie ingerig vir loadshedding nie.

Christel V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, baie skoon, mooi, luuks en baie netjiese blyplekkie. Perfekte uitsig oor die see.

Wow, wat 'n pragtige plekkie. Woonstel is super luuks, skoon en baie gerieflik. Die uitsig oor die see is fantasties. Die klank van branders wat jou wakker maak in die oggende, ongelooflik. Baie veilig, met sekuriteit asook ingang- en uitgangshek, sowel as hekke by ondergrondse parkering. Die enigste twee goedjies wat gepla het was die skerp reuk van suiwer urine in die parkeer-garage wat so met die trappe opstyg boontoe. Ons het gewonder hoekom niemand hulle voertuie in garage stop nie, nou weet ons. Die reuk is walglik en maak jou naar. Die ander ding wat dalk ook onder die body corporate se aandag moet gebring word is die groen swembad. In die tydjie wat ons daar was, was daar niks daaromtrent gedoen nie. Buiten vir dié twee aspekte het ons baie lekker gebly en sal vir seker weer so maak.

15 Isikhulu's terugvoer

Hi Christel

Baie dankie vir die mooi review. Ek is so bly jy het jouself geniet. Ons is nou besig met die eienaar en Body Corporate oor die swembad en reuk van urine reuk. Dit is on anvaarbaar. Ek hoop hulle doen ietsie daaroor onmiddelik!

Groete
Natasha

15 Isikhulu
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 53-55, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73bbbec0bed0cd82f46ba919fe41802afab917828a3c5902ad6a0b25a9584798fe4dcd1921686d3e06b9d53c91f235c412c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 53-55 North Beach Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.65945 31.12392
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!