Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manhattan 15

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Manhattan 15
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lize G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf met alles wat nodig is.

Heerlik gebly. Baie mooi en netjiese plekkie. Goed toegerus. Het heeltemal aan ons behoeftes voldoen. Sal definitief weer by Manhattan 15 bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, gemaklik, veilig en perfek geleë.

Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam en hou mens gedurig op hoogte van die nodige prosedures. Die woonstel is perfek geleë, naby aan die strand, restaurante en ander winkels. Baie skoon en netjies, ingerig met alles wat mens moontlik sal benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning views and cozy. A real gem and escape from the busy lifestyle.

Had a lovely stay. The host was helpful and responsive, and the place was easy to find. The place has stunning views and it's close to shops, restaurants, and the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjiese woonstel wat voorsien in al ons behoeftes.

Die netjiese en goeie ligging maak die woonstel 'n gunsteling-verblyfplek vir ons. Die in- en uitklok was ook vinnig en gerieflik. Sal weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannende wintersnaweek.

Die blyplek is mooi skoon en modern. Heerlik ingerug, het niks verder nodig gehad nie. Jy kan die see hoor soos wat jy ontspan langs die verwarmer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomvuyo B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomvuyo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Best location, sea views, very clear instructions on where to find the apartment and how to access it, and random checks from the host in case you need assistance. Very clean and quiet environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodie W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic!

From the view to the finer things in the kitchen like utensils for the braai, the apartment was well equipped and I would definitely recommend and go back to this beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laremy L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laremy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, baie veilig.

Pragtige opgegradeerde woonstel vir 2, met pragtige kunsfoto's. Die Nespresso was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 100, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0a08bcf616d80ac219cec11a3ce03525d515b8e55b52cf401e7c728c27884cb691eb59f4fb5ebc4a5d7a4205b44bc9fa2c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 085 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 100 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.809098275127 18.469894447221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem