Cintsa Akkommodasie by 155 Marlin Drive | LekkeSlaap
+13
+13

155 Marlin Drive

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlinrylaan 155, Chintsa Oos, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

155 Marlin Drive is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Chintsa, ongeveer 30 tot 40 minute se ry vanaf Oos-Londen.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoof, tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer is toegerus met 1 enkelbed. Die badkamers het 'n stort of 'n bad. Die kombuis is goed toegerus met die nodige kookgerei of maaltye voor te berei.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitkamer het 'n TV vir media vermaaklikheid. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n braai-area. op die boonste verdieping is 'n balkon met uitsigte oor die omgewing. Die eenheid deel 'n balkon. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die verblyf is ideaal naby die strand en 'n restaurant in die dorp.

Slaapplek

’n Bespreking by 155 Marlin Drive sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir 155 Marlin Drive
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Marlinrylaan 155, Chintsa Oos, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink 155 Marlin Drive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)

Sien meer verblyf in

Cintsa Wildekus Oos-Kaap
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlinrylaan 155, Chintsa Oos, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1Ex06BjL91Ro0OtPOm0hrsrjdMr8NwpPq7RrLu7pgb27oHEvoT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 155 Marlin Drive Chintsa East 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.830211943747 28.11342486475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za