158 Eden on the Bay
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Estate Boulevard, Eenheid 158 Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
158 Eden on the Bay bied gerieflike verblyf in Big Bay, Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat naby die strand en plaaslike winkels wil wees.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-woonstel beskik oor 'n kombuis, eetarea, 'n leefarea en 'n onderdakbalkon. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetarea is in die kombuis en het oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en lugversorging. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasdeure lei na 'n onderdakbalkon met meubels, 'n braai en pragtige see-uitsigte.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n omsetter. 158 Eden on the Bay is naby verskeie plaaslike restaurante en winkels, en dit is oorkant die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by 158 Eden on the Bay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Mila Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 7
Resensies 3
Maande gelys 7
Ligging
- Beach Estate Boulevard, Eenheid 158 Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Estate Boulevard, Eenheid 158 Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom