16 Capri
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 49, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
16 Capri is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in 'n kompleks in Amanzimtoti. Die eiendom is op die strandfront en spog met 'n uitsig oor die see en direkte toegang tot die strand.
Die woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die leefarea het 'n dubbelslaapbank. DIe badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitkamerstel met 'n TV wat toegang tot Netflix bied. Ander geriewe sluit 'n plafonwaaier in die slaapkamer en gratis WiFi.
Die kompleks het gemeenskaplike geriewe op die eerste verdieping se dek en die grondverdieping het 'n stort waar gaste kan afspoel na 'n dag by die strand. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar en word met geslotekringtelevisie beveilig. Die gebou het 'n hysbak en trappe.
Slaapplek
’n Bespreking by 16 Capri sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 102
Jaar gelys 7
Ligging
- Kusweg 49, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 49, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom