Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Perlemoendraai Beach House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 63 resensies vir 16 Perlemoendraai Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5
Geom G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geom G
Saam met vriende

Shouldn't end.

What an awesome and lovely house, perfect location for the getaway we all so much deserve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele O

Lieflike naweek wegbreek met fantastiese ligging.

Wat 'n lieflike huis. Ons het heerlik gebly, baie dankie. Fantastiese ligging. Ons het nie eers die TV gemis nie - baie boeke en bordspeletjies. Ons het heerlik op die stoep gekuier en die sterreprag en seelewe bewonder. Die kinders het die kayak wat ons kon gebruik vreeslik geniet. Baie dankie dat julle jul stukkie paradys met ons gedeel het. Ons kon ook die Sondag lekker laat kuier, wat 'n ekstra bonus was. Baie dankie - ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M
Gesin met klein kinders

Ons het my verjaardag gevier saam met ons kinders en kleinkinders.

Die huis is perfek geleë reg op die strand! Dit is 'n ongelooflike lekker kuierhuis en ons het al die geriewe baie waardeer en geniet. Ons was goed ontvang en baie welkom gevoel. Ons kan 16 Perlemoendraai Beach House regtig sonder twyfel aanbeveel. Sal beslis weer 'n bespreking maak. Welgedaan Erica en Maryna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K
Saam met vriende

Lekker kuier.

Ons het baie lekker gekuier en die huis baie geniet. Bietjie jammer oor die probleem met diefstal in die area, maar die eenheid het gelukkig goeie sekuriteit, so ons het nie probleme gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victoria D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Victoria D
Gesin met klein kinders

Magical place - wonderful location.

We loved running along the coastal paths and into the flower reserve. The flowers were absolutely stunning. Such a great beach house. We loved our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonnia D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnia D
Saam met vriende

Pragtige huis met 'n baie lekker vloei, behalwe vir die 2 slaapkamers teen mekaar wat die een kamer 'n deurloop maak.

Ons het baie lekker gebly. Al wat dringend aandag sal moet kry, is die kopkussings op die beddens. Hulle is regtig heeltemal te pap en uitgeslaap en selfs met 2 kussings op mekaar is dit steeds nie gemaklik nie en voel dit te veel gebruik. Daar is niks so lekker soos 'n ferm kussing met 'n kwilted "pillow protector" oor nie. Daar was ook geen "matress protector" bo-oor die elektriese kombers nie, so slaapgerief was nie luuks soos die res van die pragtige huis nie. Onder die beddens was dit stowwerig en die sementvloere moet dalk met 'n skoon mop goed gemop word en nie net uitgevee word nie. Ons was 4 grootmense wat met skoon voete en skoene in die huis geloop het en die bedmatjies was na 2 dae vuil en vol merke geloop wat nie van buite af gekom het nie. Ek sal weer daar gaan bly, maar sal definitief my eie kussings en beddegoed saamneem as dit nie vervang word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

16 Perlemoendraai Beach House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Sonnia, ek gee aan dag aan die punte wat jy uitwys.
Erica

16 Perlemoendraai Beach House
Amelia B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf, perfekte weer en sielskos!

Fantasties geleë en ingerig! Mooiste prentjies en so rustig! Kajak was groot pret en die weer was pragtig! Baie dankie ons het heerlik gekuier en spesiale herrineringe gemaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilene D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilene D

Fantastiese ligging!

Ons het werklik uitgerus gevoel en wonderlike huis met alles wat moontlik kan benodig word! Sal beslis die huis aanbeveel sowel as weer besoek self!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lafras M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lafras M
Saam met vriende

Altyd baie lekker, dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert. S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert. S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning.

Great house, great location with stunning sunsets. Peaceful and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan dit beslis aanbeveel. Sal weer daar bly wanneer ons in die omgewing is.

Hou dit so mooi skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marina L

Fantastiese ligging en uitsig.

Die heerlike breë stoep kyk uit op Moerie se Baai en daar is 'n lekker groot tafel en gerieflike braai-area ─ mens kan jou dae hier omsit of lekker uitspan in die hangmat. Die dak is waterdig so jy kan selfs lekker kuier en braai al reën dit. Die lang kuiertafel in die huis met die sierlike kandelaar is net so lieflik, maar meer moeite kon gedoen word met gemaklike sitplek in die sitkamerarea. Die oopplan-kombuis werk baie goed, maar die pantry met yskas en opwasarea is baie klein. Die pantry is ook gekoppel aan die alarm en beams buite so wanneer die alarm aangeskakel word vir veiligheid snags kan mens nie daar ingaan sonder om die alarm te aktiveer nie ─ gaste behoort beter hieroor ingelig te word. Gordyne of blinders op al die vensters in die boonste vertrek sal 'n verbetering wees, asook sekuriteitshekke by al die glasdeure (daar is wel buite-beams). Dit is 'n vreemde opset dat mens deur die een slaapkamer onder moet loop om by die tweede slaapkamer te kan kom, maar beide slaapkamers op die grondvloer het gemaklike beddens, 'n mooi see-uitsig en veligheidsblinders wat dig sluit en nie lig deurlaat nie. Ons het nogtans 'n baie heerlike naweek gehad en die omgewing was pragtig met baie lenteblomme en wandelpaaie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

16 Perlemoendraai Beach House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Marina. Ons sal beslis aandag gee aan al die voorstelle wat jy gemaak het.

16 Perlemoendraai Beach House
Cheryl V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

The house was neat and clean, very well-equipped. Lovely weekend, thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanda S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zanda S
Gesin met tieners

Magic.

Ons het dit weereens baie geniet. Die ligging is perfek en die huis pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel C
Saam met vriende

Heerlik ontspan!

Die dorpie is stil en rustig. Jy kan regtig net rus en die uitsig geniet van die baai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roeleen H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeleen H
Gesin met tieners

Dit was een van die lekkerste kort vakansies wat ons nog gehad het.

Beslis 'n vakansieplek waar jy jou gesin in die oë kan kyk en saam kan kuier sonder die stad se geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katrina W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Katrina W
Saam met vriende

Kans vir rus en diep asemhaal en naby al die mooi.

Besondere ligging en ‘n gemaklike huis vol ruimte en lig waar vriende en familie kan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O
Gesin met tieners

Gerieflike huis.

Gerieflike huis wat goed toegerus is. Die gasvrou, Maryna, was fantasties en het uit haar pad gegaan om te help waar nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Dis dié plek om te gaan ontspan!

Uit die boeke. Perlemoendraai is 'n uitstekende keuse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier, mooi uitsig en baie rustig.

Dit is 'n baie lekker ruim huis met 'n wonderlike stoep om op te kuier en te braai. Dit is ook baie veilig en rustig met 'n pragtige uitsig van die sonsondergang oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas V
Gesin met klein kinders

Rustige naweek omring deur pragtige natuurskoon.

Netjiese seefront dubbelverdiepinghuis met al die geriewe van jou eie woning. Stil, vriendelike gemeenskap. Pragtige baai, veilig vir kayak. Geen noemenswaardige strand nie, maar pragtige kusfynbos, voëllewe en selfs duiker boksoort sien loop. Ideaal vir families met kleiner kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Danelle P
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek met goeie geriewe.

Pragtige huis en goed ingerig. Baie stil omgewing met net die see in die voorgrond. Skouspelagtige sonsondergange! Ongelukkig is inbrake 'n realiteit in Jacobsbaai. Maak seker jy gebruik die alarm en los geen vensters of deure oop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareli H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli H

Asemrowende weskus-wegbreek.

Stylvolle, smaakvolle huis perfek vir 'n familie-wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia M
Gesin met klein kinders

Dit was presies wat ons wou hê!

Die huis was perfek! Dit is op die see en het die mooiste uitsig. Ons het 2 tweejariges by ons gehad. Ons het net die trap toe gemaak en verder het hulle heerlik met hulle fietsies op die stoep gery. Ons kom vir seker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ami M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ami M

Absoluut fantasties.

Wonderlike atmosfeer en uitsig in ontwerpershuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sania S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sania S
Saam met vriende

Voedsel vir die siel!

Baie dankie aan die eienaars en Truda vir 'n goed georganiseerde naweek. Ons het welkom gevoel van die begin af! Die huis was skoon en het alles (en nog meer) gehad wat ons wou hê. Die bordspeletjies en die kayak het ure se pret verskaf. Baie dankie, weereens, aan almal vir 'n ongelooflike naweek. Ons het kans gekry om uit te rus en die natuur te bewonder. Absoluut ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lafras M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lafras M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

My kleingoed raak nou groot en een van die dae gaan hulle op hul eie bo kan slaap. Die trap reling is egter oop aan die bo kant en baie maklik om deur te val vir 'n klein kind. Sal great wees as iets daaraan gedoen kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dijon A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dijon A
Gesin met klein kinders

A great property, with beautiful views in an ideal location, spoiled only by the ongoing building works at the house next door.

We booked the beach house for a relaxing long weekend with our kids. The house is set in a beautiful part of Jacobs Bay with uninterrupted view of the ocean and fynbos on the doorstep. We had high expectations based on previous reviews, but upon arrival we became a little concerned our expectations may not be met. We arrived on Thursday 9th August, a public holiday, we drove up to the house only to come face to face with trucks and building workers who were angle-grinding, chain-sawing and banging on the house directly opposite us. The agent who met us outside the property explained that the house opposite was behind schedule so they needed to catch up! When we asked how much longer the noise was likely to continue, she said they "needed to make up time and they'll be working around the clock!" Fairly unapologetic or aware of how this might affect our stay! Upon entering the house we were happy to find it was as described and felt lovely inside, especially the view from the back of the house leading towards the ocean. The underfloor heating was on (although the one section in the lounge by the couches didn’t seem to work), but kitchen and bedrooms were lovely and warm. The owner had kindly agreed to bring one of the single mattresses down from the loft room, as the stairs leading up there really aren't suitable for younger children, so we were pleased this had been done and set up for our 2 year old to nap on. Unfortunately due to the building noise, not a lot of "chilling out" was done that afternoon. My husband eventually went across to speak with the builders to see when they would stop, and he was told to bear with it for 5 more minutes and then the chain-sawing would be done. Unfortunately this wasn’t the case, and the noise continued on and off until about 5:20pm. We called Erica (the owner) and she handled the matter very professionally and we really appreciated that. Unfortunately there wasn’t much sympathy or solutions from the agent - although subsequently we learnt that is was her husbands building company working on the house. Erica gave us the option to leave that evening, and wouldn't charge us, but sadly having driven 1 hour and 40 mins from Cape Town, with two small children, leaving at bath/bedtime just wasn't really an option. We hoped that the following day would be better and we could finally enjoy our relaxing break as we really didn't want to end the holiday prematurely. Thankfully the Friday and Saturday were better, building activity could still be heard but nothing as bad as when we first arrived and we were very glad we stayed on. Erica reimbursed us for one night, which we felt was quite fair and well-handled on her part. The house itself is great, and the setup is accommodating for hosting families - the only point I'd make is we assumed the Nespresso Machine was still in the property, as it is shown in the photos, so we brought our own pods based on that and were disappointed that the machine had been removed. Thankfully there's a new deli and coffee shop in Jacobs Bay called Charlies Deli that does decent coffee to give you a caffeine kick. All-in-all the surroundings could have been a little more peaceful and relaxing, but we had a good 'ocean-front' break nonetheless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

16 Perlemoendraai Beach House se terugvoer

Dear Dijon, thank you so much for your review.
I do understand your upset about the noise, especially if you are visiting a place like Jacobsbaai for the peace and tranquillity. Also, the way the issue was handled, for which I apologize again. Unfortunately, it is very difficult to control some variables, eg builders in the area.

As for the coffee machine, it is our small Lavazza that travels with us everywhere we go. I'm happy that you found the coffee shop to buy proper coffee from a Nespresso machine would be a valuable addition to the house, thank you for the idea.

I hope that you will visit Jacobsbaai again in the future.

16 Perlemoendraai Beach House
Pierre B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B
Gesin met klein kinders

Dit is 'n pragtige huis met 'n wonderlike uitsig oor die see!

Ons twee klein kinders het die huis en strand baie geniet. Daar is 'n baie lekker stoep met 'n braai wat uitkyk op die see. Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Dit was 'n naweek wat ons nooit as gesin sal vergeet nie.

Van die dag wat ek die huis bespreek het tot ons uit is het ons net die beste diens ontvang. Ons was daar saam met ons seuns en hulle gades wat van oorsee gekom het. Dit het gereën, wat dit nog lekkerder gemaak het om in die lekker warm huis te kon naweek hou, toe ons daar kom was die ondervloerse verhitting al aan vir ons! Plek is netjies, skoon en alles was in die huis wat ons nodig gehad het! Dankie vir een ongelooflike naweek, ons sal beslis weer gebruik maak van 16 Perlemoendraai Beach House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L
Gesin met klein kinders

Al was dit reënerig en koud het ons die beste tyd gehad.

Wonderlike huis en ons het baie welkom gevoel. Lieflik, sal weer 16 Perlemoendraai Beach House boek vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne G
Gesin met tieners

Highly recommend this amazing place to stay.

Absolutely amazing spot. The house has everything you could need and is beautifully decorated. We had an amazing and relaxed weekend and would thoroughly recommend staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanda S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanda S
Gesin met klein kinders

'n Stukkie hemel op aarde.

Fantastiese ligging, pragtige huis, rus en vrede. Dankie aan die eienaars, dat julle die spesiale plekkie met ons deel. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezani S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezani S
Gesin met klein kinders

Stunning! Die plekkie is regtig pragtig.

Ons sal definitief weer daar gaan bly. Dis mooi netjies en die ligging is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chad F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chad F
Saam met vriende

'n Perfekte plek vir 'n vredesvlug.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice G
Saam met vriende

Lovely NYE weekend spent at 16 Perlemoendraai Beach House.

16 Perlemoendraai Beach House is situated in such a tranquil and beautiful area. We had a wonderful stay. The house is fitted with all modern comforts and is absolutely stunning. I would strongly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sprokiesmooi huisies op die strand.

Pragtige en netjiese huis op die strand. Dit was so 'n groot voorreg om hier te kon kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rose H
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you want a totally peaceful time away, this would be an ideal spot.

The dishwasher needs attending. After the first wash, the dishes were still dirty. Only to discover that the filter was full of grime. It was also asking for salt and rinse aid. A TV could be a nice extra for the not so good days outside. The bedrooms really need overhead fans as there is no air flowing if the inter leading doors are closed and for the sake of safety one cannot leave the doors open. Cupboards did not have enough space to put ones clothes in. Everything one needed in the kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

16 Perlemoendraai Beach House se terugvoer

Thank you for the review, Rose. I'm really sorry about the dishwasher, will tend to it immediately. Also, we purposefully do not have a television in the house (it is in the description on Travelground's website), but I do realize that some people would prefer to have the option. An overhead fan is a good suggestion for the one bedroom, thank you.

Hopefully, you will return to beautiful Jacobsbaai some time.

16 Perlemoendraai Beach House
Pieter V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met wonderlike ligging.

Was 'n wonderlike, mooi en skoon huis. Ligging was uitsonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olga K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga K
Saam met vriende

Awesome.

Ek sou die plekkie aanbeveel vir almal. Dit is by die see met asemrowende uitsig en sonsondergang. Die area is baie stil en rustig. Ek en my man het ook gaan hengel en dit baie geniet. Daar is 'n klein strandtjie vir kinders om by te speel paar meter van die huis af. Die huis is baie mooi van binne en buite. Goed versorg en het alles wat jy nodig het. Mense was baie vriendelik en behulpsaam en sommer naby as jy inligting nodig gehad het. Ek sal definitief weer die bespreek as dit moontlik is. Die plek is baie vol geboek so ek sou mense aanraai om vroegtydig dit te doen. Ek hoop almal in die toekoms sal hulleself so geniet soos ons het in die asemrowende plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant A - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant A
Saam met vriende

Fantastic.

Fantastic house, very well appointed and highly recommended. We had an unforgettable weekend in Jacobs Bay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Fantastiese huis, goed ingerig en sterk aan te beveel. Ons het 'n onvergeetlike naweek in Jacobsbaai gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrie P
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ligging. Rustige atmosfeer.

Pragtige huis in 'n ongelooflike ligging. Goed toegerus. Eienaar en agent laat jou werklik tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre K
Gesin met klein kinders

Baie lekker, maar te duur.

Skoonmaakmiddels soos Handy Andy en toilet-skoonmaakmiddels was nie in die huis nie! Die trappe binne die huis is baie gevaarlik vir klein kinders!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilie B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie B
Saam met vriende

Die naweek weg was heerlik!

Die atmosfeer van die huis, die dekor en die ligging was fantasties. Die huis is vir enige geselskap geskik en alle toebehore is tot jou beskikking, jy hoef nie bekommerd te wees as jy iets by die huis vergeet het nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen M
Gesin met klein kinders

Lovely relaxing weekend.

Beautiful setting, so peaceful. Kids loved it too.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike rustige naweek.

Pragtige omgewing, so rustig. Die kinders was mal oor dit.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iretha M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iretha M
Gesin met tieners

Absoluut hemels.

LekkeSlaap se diens was fantasties en so ook ons verblyf. Die hele ervaring was positief. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizl V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl V
Gesin met tieners

Pragtige huis en ligging.

Televisie sal aanbeveel word, aangesien ons in die winter die huis besoek het en die tieners 'n TV versoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois B
Gesin met klein kinders

Sielerus.

Baie dankie vir 'n ontspanne, rustige naweek. Huisie is perfek geleë vir iemand wat rus en stilte soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien O - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien O
Gesin met klein kinders

Dit het gevoel ons bly in 'n luukse hotel. Stukkie hemel.

Dit was ongelooflik mooi. Huis se ontwerp was top gehalte. Dit was by die see en die weer was perfek vir April. Daar was geen wind deur die dag wat kuiers op die stoep perfek gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte S
Saam met vriende

Heerlike tyd!

Dis 'n pragtige huis, goed toegerus en die perfekte ligging. Die trappe is nie geskik vir klein kindertjies nie, maar verder was alles perfek vir ons. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terrance V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Terrance V
Gesin met tieners

Die hoë misdaadsyfer en die feit dat jy onveilig voel plaas 'n demper op 'n andersins gerieflike huis wat goed geleë is met 'n mooi uitsig.

Die omgewing is mooi en so ook die huis waar ons oorgebly het. Die verwagting is dat jy rustige sal kuier en rus. Ongelukkig is hierdie nie die geval nie weens hoë misdaadsyfer. Alles insluitende deure, vensters, motors moet gesluit wees met alarms wat aan moet wees. Om regtig te ontspan is nie hier moontlik nie. Hierdie kan nie aanbeveel word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

16 Perlemoendraai Beach House se terugvoer

Terrance ek is jammer oor die inbraak wat julle gehad het. Misdaad is 'n probleem in die area, soos oral anders in Suid-Afrika. Ons het pas 3 weke in Desember in die huis spandeer en het geen pogings of insidente gehad nie, bloot omdat ons elke aand as ons gaan slaap die 'beams' om die huis aangeskakel het, soos wat ons alle gaste vra om te doen, en julle ongelukkig nagelaat het om te doen.

16 Perlemoendraai Beach House
Yvette M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

We spent three glorious days at Perlemoendraai. The weather was just perfect! We loved waking up to the shimmering sea and sound of the waves. We loved the location of the house and the view was just fantastic. Most of our time was spent on the patio while enjoying a glass of wine, sundowner and evening braais. In the evenings we often sat on the patio till late and just appreciated the fresh air and sunsets. The house is lovely and the kitchen well equipped. The constant building activity in the area was a bit of a disturbance but did not distract from us resting and ensuring great memories of this lovely house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre E - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E
Gesin met klein kinders

Ongelooflik mooi en rustig.

Ongelooflik mooi plek en heerlik vir kinders en rus vir jou siel. Kom verseker binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

16 Perlemoendraai Beach House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Andre, ons waardeer dit baie en julle is enige tyd welkom.
Groete,
Erica

16 Perlemoendraai Beach House
Corne B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B

Wegbreek en bederf-naweek.

Dit was heerlik om saam met die familie in 'n lieflike huis wat baie goed toegerus is te kon kuier. Die kuierstoep en kaggel was veral 'n treffer. Ons was vir 'n naweek daar, maar dit het gevoel of ons langer weg was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malindi F - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malindi F

Fantastiese verblyf, ongekunstelde omgewing, lieflike weer ...'n plekkie waar mens weer kan asemhaal en afskakel!

Ons gesin kon weer terugkeer na 'n plek wat ons na aan die hart lê. Wat 'n wonderlike ervaring om weer op Moerie se baai se strand te kon loop, klippe te sit, klipvis te vang, roei op die see en die pragtige sonsondergange van die stoep af te aanskou! Die verblyf was uit die boonste rakke: gerieflik ingerig vir 'n gesin, alles in goeie smaak en met alles wat mens nodig het! Geleë in 'n pragtige en ongeskonde omgewing. Wat 'n belewenis. Ons sal beslis weer terugkeer na hierdie juweel van 'n plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Saam met vriende

Baie baie mooi en stylvol.

Die ligging, area en huisie was fantasties en lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diana M
Gesin met klein kinders

Perfect beach house!

We had a wonderful weekend in 16 Perlemoendraai! Kitchen well equipped and clean! Awesome braai area and kids enjoy there room upstairs, comfortable beds and very neat and clean. ... love the decor throughout the house! Not much to do in Jakopsbaai itself ... but beautiful little village!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V
Saam met vriende

Wonderful accommodation, spotlessly clean, highly recommendable.

Grest accomodation and fantastic location. Had a fun-filled Opiwa fees. Thanks to all involved in Jacobsbaai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ja D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ja D
Gesin met klein kinders

As jy wil kom rus, is dit beslis die huis om te huur!

Erica het ons so gemaklik laat voel en ons heeltyd op hoogte van als gehou. Die huis het nie 'n TV nie. Hoe wonderlik! Lees, speel speletjies, spandeer tyd met jou gesin, maak heerlike kaggel, kuier om die groot tafel in die kombuis / oopplan leef area - alles en meer. Ons 2 jarige seuntjie het hom gate uit geniet en heeltyd buite gespeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V
Gesin met klein kinders

Die akkommodasie lieflik en die ligging is perfek!

Die huis is pragtig, ruim en goed ingerig met alles en nog meer wat jy van 'n naweek weg kan verwag. Ons het verlief geraak op die groot stoep met sy lang tafel en uitsig oor die baai. Die kinders het in die poele baljaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius P - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius P
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties!

Skoon, netjiese en stylvolle huis. Perfekte ligging. 'n Absoluut fantastiese ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met vriende

HEERLIKE naweek!

Baie mooi netjiese huis. Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Sal definitief graag weer die huis wil huur. Dit is perfek geleë en is baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lascha D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lascha D

Pragtig, ons wou almal langer bly!

'n Pragtige seehuis! Ons het die mooiste sonsak oor die see gesien! Die uitsig oor die see is prentjiemooi. Die huis is groot en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Perlemoendraai 16, Moeriesbaai, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2M2QwMmFjLTI0MDQtNGZhOS05M2Q2LTY1YWFlMDU1NDg5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 8) 63 5 1 5 16 Perlemoendraai Moeries Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.980379977513 17.885140050272
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem