St Michael's-on-Sea Akkommodasie by 16 Sandcastles | LekkeSlaap
+38
+38

16 Sandcastles

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Orange Rocks-rylaan 16, St. Michaels on Sea, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

16 Sandcastles is 'n selfsorg-woonstel wat volledig ingerig en in die veilige Sand Castles-kompleks in St Michaels On Sea geleë is. Dis sowat 200 m vanaf die hoofstrand. Dis naby talle geriewe! Die woonstel is ongeveer 1,5 km vanaf Shelly Center, 2,5 km van South Coast Mall af, 15 km vanaf die Waffle House in Ramsgate, en 20 minute se ry na Wild Coast Sun, Oribi Gorge en Lake Eland - Nature lovers. Daar is 'n groot verskeidenheid besienswaardighede en doendinge in die Suidkus!

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelstapelbed. In die eerste badkamer is daar 'n stort en toilet en die ander badkamer het 'n bad en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, en eetgerei en breekware in. In die sitkamer is daar 'n platskerm-TV met 'n DStv (Compact). Die sitkamer het deure wat lei na 'n beskutte patio waar rook toegelaat word. Rook is verbode in die eenheid. Daar is veilige parkeerplek is in die kompleks, 'n aparte parkeerplek vir 'n sleepwa, en 'n toesluitmotorhuis wat geskik is vir 'n SUV of dubbelkajuit.

Slaapplek

’n Bespreking by 16 Sandcastles sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 16 Sandcastles
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Orange Rocks-rylaan 16, St. Michaels on Sea, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 16 Sandcastles het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Orange Rocks-rylaan 16, St. Michaels on Sea, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIgIDorxPK94rEfhwapeFU5ya3wVlxuoHQucFdJ620GSjCNPUKA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 16 Orange Rocks Drive St Michaels on Sea 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.822663531084 30.402968899475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za