+33
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Clam Road, Blue Lagoon Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

16onClam is in die Blue Lagoon-landgoed in Langebaan aan die Weskus-natuurbewaring streek en is binne stapafstand van Mykonos en die Calypso- en Waterfrontstrande.

Die eiendom het 3 dubbelkamers wat kamer 1 met 'n koningingrootte-bed, kamer 2 met 'n dubbelbed en kamer 3 met 2 enkelbeddens insluit. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Geriewe in die kamer sluit WiFi, 'n lessenaar, 'n yskassie, 'n tee- en koffieskinkbord, 'n kluis, asook 'n privaat balkon in.

Gemeenskaplike areas wat vir gaste beskikbaar is sluit 'n knus sitkamer met 'n TV met 'n vol DStv-pakket en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan ook 'n skemerkelkie en 'n braai in die tuin geniet om die dag af te rond.

Blue Lagoon het 'n toegangsbeheerde sekuriteitstelsel wat rustige verblyf en veilige parkeerplek op die perseel waarborg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Maryke S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese verblyf. Sal beslis aanbeveel! Ons sal beslis 16 on Clam aanbeveel. Oom Hammies is loshandig die beste gasheer. Van die intrapslag af het ...
Sien meer
Jan 2026
Megan B
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice, would definitely recommend. Excellent, the host is super friendly and professional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Jessie V
Saam met lewensmaat
5.0
Soos nog. Baie vriendelike eienaar met die grootste hart.
Apr 2025
Elaine M
Saam met vriende
4.8
Lovely home, perfect balcony, secure estate. We enjoyed our stay. The room was well equipped and Oom Hammie's rusks were very good! A v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Keegan A
Saam met vriende
5.0
Quiet and comfortable. It was great, amazing views and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hammies Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 16 Clam Road, Blue Lagoon Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 16onClam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Clam Road, Blue Lagoon Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a15cb775aa0b6d2f8bf13272708f53b02f6ac1d83e983aec0a3cf9f45258ce57176dceb556e8afc085d511656098c1a4b75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 16 Clam Road Blue Lagoon Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.060161670578 18.045534899861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang