Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 17 Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir @ 17 Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ina-marie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina-marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek!

Ons het slegs een aand oorgeslaap, maar dit was perfek daarvoor. Baie skoon en netjies. Maklik om te vind, en baie goeie diens. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek.

Die kamer is gerieflik, goed geleë. Dis is 'n goeie plek om te oornag. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Baie dankie Ben. Julle is enige tyd weer welkom.

@ 17 Guest House
Jaco V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Besigheidsreis

Baie goeie waarde vir geld, veilig, vriendelike gasvrou. Ek beveel @17 sterk aan.

Die gastehuis is lekker privaat, skoon en netjies. Ek is baie bly ons het daar gebly en sal dit volgende keer weer gebruik. Dis ook baie goeie waarde vir geld, 10 uit 10! Ek het wel 'n paar voorstelle: Dalk 'n ekstra koffie met bietjie meer melk. 'n Koffie die middag en dan ene die volgende oggend is net daardie ekstra. 'n Matjie by die deur sal die vloer skoonhou as dit reën. 'n Skopgrafie en besempie sal help om skoon te hou. Die krag kort so bietjie aandag. Die een bedlampie het nie gewerk nie. Dalk ook 'n 2-punt prop. Die seephouer in die stort was leeg en geen sjampoo. Dalk klein houertjie sjampoo? Weereens baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melodie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Melodie K
Enkelreisiger

Netjies en skoon.

Geriefklik en huislik. Erina was vriendelik en ek was gemaklik om vrou alleen oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Baie dankie Melodie, jy is enige tyd weer welkom.

@ 17 Guest House
Magda K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our host was friendly and helpful and made us feel welcome. We were very relieved that we weren't affected by loadshedding.

Comfortable for an overnight stay. Although the shared kitchen facilities were very clean, it would be nice to have a small fridge in the room itself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Thank you very much, Magda. You are anytime welcome.

@ 17 Guest House
Veronica K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica K
Enkelreisiger

Was baie lekker.

Kamer was mooi skoon en gerieflik. Gasvrou baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Innocentia M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Innocentia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

Very clean and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fr J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fr J
Enkelreisiger

Lekker vir 'n vinnige oornag.

Alles wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad, kon goed rus voor verder reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer jou positiewe kommentaar. Jy is enige tyd weer welkom!

@ 17 Guest House
Charmain V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain V
Besigheidsreis

5-Ster verblyf.

Dit is 5 sterre en nog meer. Alles wat ek verwag het en nog meer. Baie dankie Erina vir jou gasvryheid. @ 17 is pragtig, skoon en netjies. Definitief net 5 sterre vir julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Baie dankie Charmain, ek waardeer! Julle is enige tyd weer welkom!
Baie dankie dat julle die kamers so netjies gelos het!

@ 17 Guest House
Hanlie E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Netjies en skoon. Dankie vir elektriese kombers!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Baie dankie Hanlie,
Julle is enige tyd weer welkom.

@ 17 Guest House
Magda H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda H
Enkelreisiger

Uitstaande.

Vriendelik, hulpvaardig, baie netjies en baie hartlik ontvang. Sommer tuis gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Baie dankie Magda. Jy is enige tyd weer welkom.
Baie dankie dat jy die kamer so netjies gelos het, ek waardeer dit baie.

@ 17 Guest House
Nellerie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellerie V

Dankie dankie.

Vriendelike diens. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom!

@ 17 Guest House
Charles H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles H
Besigheidsreis

Vriendelike, professionele ontvangs by 'n skoon, netjiese fasiliteit met alles wat nodig is, byderhand.

Ons was moeg by aankoms en verfris by vertrek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer die positiewe terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom.

@ 17 Guest House
Brenden D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenden D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Plek was skoon en netjies. Goeie oornag verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom. Dankie ook dat julle die kamer so netjies gelos het, ek waardeer dit baie.

@ 17 Guest House
Reginald J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en goed geleë!

Dankie, ons het lekker geslaap en dit was gerieflik en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Baie dankie, waardeer julle terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom!

@ 17 Guest House
Andre S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Baie lekker gekuier in Bloem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wian M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Wian M
Enkelreisiger

Nie goeie nagrus nie.

Kamerdeur maak oop na gang wat lei na 'n gemeenskaplike kombuis. Kamerdeur kon nie sluit nie. Gaste wat kombuis gebruik het het tot laat aand geraas gemaak wat dus vir my gesteur het om nie te kon slaap nie. Stortwater was nie warm gewees toe ek wou stort die middag na die rit daarheen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna F
Gesin met tieners

Die plekkie was baie mooi en netjies.

Dit was ongelooflik netjies en die dame was baie gaaf. Die ligging was baie goed en ek sal dit regtig aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Baie dankie, waardeer. Julle is enige tyd weer welkom!

@ 17 Guest House
Gerda E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda E
Saam met vriende

Netjies, goed ingerigte, veilige plek.

Heerlike oornagplek. Baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Baie dankie, waardeer. Julle is enige tyd welkom.

@ 17 Guest House
Rentia B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia B
Saam met vriende

Aangenaam.

Kamers skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Baie dankie Rentia, julle is enige tyd weer welkom.

@ 17 Guest House
Amber B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber B
Saam met vriende

Friendly and accommodating hosts. Clean house.

The hosts were very friendly and accommodating and rooms were clean and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Thank you very much, you are welcome anytime.

@ 17 Guest House
Stephanus S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus S
Gesin met tieners

Nog van die beste wat ek nog beleef het.

Was 'n baie aangename verblyf gewees. Die oggend van ons reis is ons deur die gastehuis gekontak om uit te vind hoe laat ons verwag om daar te wees. Min doen dit. Ons was verwelkom toe ons daar aankom en na ons kamers geneem. Die kamers is baie netjies en ruim en goed toegerus. Hulle diens is baie goed end housekeeping is nogal vinnig. Die kamer was die volgende oggend in 'n kort tydjie skoon gemaak. Ons verblyf was baie lekker en die prys was reg. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.

@ 17 Guest House
Salomi S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Skoon, rustig, netjies enigste negatief: daar is nie 'n tassebank nie, ek is iemand wat uit my tas lewe, wil nie klere in kas pak en sou graag 'n plek wou gehad het waar my tas kon staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan G
Gesin met tieners

'n Pragtige, skoon en netjiese plek naby die N1-snelweg.

Ons was verras deur die skoon, netjiese en-suite lugversorgde kamer. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis met yskas, mikrogolf-oond, volledig met eetgerei en opwasgeriewe. Ons is gul deur die eienaar ontvang en het dadelik tuis gevoel. Alhoewel dit nie selfsorg is nie, is alles op die perseel om wegneemkos by die nabygeleë winkelsentrum te koop en daar te geniet. Ek kan @17 Guest House met vrymoedigheid aanbeveel. Dit is minder as 2 km van die N1-snelweg af en die Curie Laan-afrit maak dit soveel makliker bereikbaar. Dis die ideale oornagblyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle by Nr 17 Gastehuis oornag het, julle is enige tyd weer welkom!
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, waardeer dit!

@ 17 Guest House
Danie S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Skoon, vriendelik, waarde vir geld. Sterkte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Besigheidsreis

Lekker informele blyplek naby aan hoofpad.

Maklike toegang vanaf en tot by die N1 en naby aan besigheidsentrum. Geleë in rustige omgewing en eienares was bereid om ons van 'n vroeë ontbyt te voorsien wat goed voorberei en vullend was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Dis 'n groot plesier! Julle is enige tyd weer welkom!

@ 17 Guest House
Amanda Y - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Y

Very pleasant stay.

Lovely room with plenty of room for us and our dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow. So stylvol en prakties vir oornag. Dankie vir als!

Die kamers is so mooi en die diens is top gehalte. Als wat ons nodig gehad het en hul het selfs ons honde verwelkom. Aangenaam verras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Ons is vriendelik ontvang laat op 'n Sondagaand onbeplan, word opreg waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Dit is 'n groot plesier. Julle is enige tyd welkom.

@ 17 Guest House
Jan E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Uitstekende keuse in Bloemfontein.

@17 Guest House is absoluut die vinnigste en maklikste gastehuis om te bereik na 'n lang dag se reis vanaf die Kaap. Dit is letterlik langs die nasionale pad na Johannesburg. Dit is uistekende waarde vir geld, die kamers is puik: skoon, baie gemaklike beddens wat mooi opgemaak is met baie kussings en twee skoon handdoeke. Die badkamers is skoon met sterk warm water en baie gerieflik. Koffie is byderhand in die kamer. Die parkeerplek is gerieflik, skoon en netjies. Die ontvangs was vriendelik en vinnig, ons sal beslis weer gebruik maak van hierdie gerieflike gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 17 Guest House se terugvoer

Baie dankie! Julle is enige tyd welkom!

@ 17 Guest House
Annemarie M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld.

Dit was regtig 'n aangename ervaring en ek het reeds die gastehuis aan vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek.

Skoon en netjiese kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar bly.

Baie aangenaam. Eienaar baie vriendelik. Ons het die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Enslin-laan 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZDk3ZDQzLTQ2NWItNDBlMS04NzkxLTllNjMyN2ZmNzRhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 17 Jan Enslin Avenue Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.15892 26.18186
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem