LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 17 Whale Rock Gardens | LekkeSlaap
+24

17 Whale Rock Gardens

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale Rock Gardens 17, White Caps-weg, Plettenbergbaai , 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 195 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

17 Whale Rock Gardens is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en die kompleks is ideaal geleë, naby verskeie besienswaardighede.

Die woonstel is volledig toegerus met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitkamer, ideaal vir 'n kind of 1 volwassene. Die oopplan-kombuis is met die nodige kooktoebehore vir selfsorgverblyf toegerus.

Die sitkamer langsaan het ook 'n TV met DStv-kanale. Die hoofslaapkamer en leefarea lei na 'n privaat patio en tuin. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.

17 Whale Rock Gardens is net 10 minute se ry van die Whale Rock Beach, Plettenbergbaai Buiteklub en ander besienswaardighede in die omgewing af.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 Whale Rock Gardens sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Whale Rock Gardens 17, White Caps-weg, Plettenbergbaai , 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale Rock Gardens 17, White Caps-weg, Plettenbergbaai , 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa36f1995da5932475d9a90a0a8e65ac4f7726ce01c46ef32dd1b3d16389effb8ca59e256a93911db455e7d964670d0f1385e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 195  per nag (plek vir 5) 17 Whale Rock Gardens White Caps Way 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -34.086872400526 23.363319396776
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!