170 Eden on the Bay
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Estate Boulevard, Eenheid 170, Eden on the Bay, Big Bay, 7448, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
170 Eden on the Bay is in Big Bay, Kaapstad, geleë en bied gerieflike verblyf met 'n pragtige uitsig. Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, leefarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met 4 stoele toegerus. Die eetarea het 'n groot etenstafel. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Groot glasdeure lei na 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en 'n braai.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en hierdie verblyf het 'n omsetter wat krag aan die WiFi en die ligte voorsien. Dit is ook naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by 170 Eden on the Bay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Mila Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 7
Resensies 3
Maande gelys 6
Ligging
- Beach Estate Boulevard, Eenheid 170, Eden on the Bay, Big Bay, 7448, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Estate Boulevard, Eenheid 170, Eden on the Bay, Big Bay, 7448, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom