Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

178 Club

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir 178 Club
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Angela V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela V
Enkelreisiger

Everything is perfect.

I loved my stay at 178 Club, the host is very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Dit was baie gerieflik, DSTV het net nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Hallo Roelien,
Ek is jammer om te hoor van die DSTV. Soms na beurtkrag gee dit 'n hik, maar ek stel dit dan weer in as jy my laat weet.
Groete
Hester

178 Club
Eurika O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eurika O
Saam met vriende

Moes maar tyd in inkopie sentrums en restaurante deurbring agv beurtkrag.

Sal aanbeveel dat hulle 'n kragopwekker kry, ons het 2 maal 4 ure beurtkrag in ons 1 dag/nag verblyf en 1 van ons vriende is 'n diabeet (insulien inspuiting) wat 2 uurliks moet eet, mikrogolf, yskas en lugversorger moet werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat, netjies en rustige omgewing.

Rustige area, baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Bly jy het lekker geslaap en ek was verlig toe ek hoor jy het darem reggekom. Margaret is n ster. My foon is toe nog gesteel ook. Gelukkig is ek nou weer op die lug.

178 Club
Christa V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V
Enkelreisiger

Rustige en veilige area.

Hester het uit haar pad gegaan om my tuis en gemaklik te laat voel. Sondag was my kar se battery pap en tussen Hester en Margaret het hulle my gehelp om die probleem uit te sorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter A ( Pierre ) F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A ( Pierre ) F
Saam met vriende

Baie nice.

Baie gerieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye ontvangs, heerlik gebly!

Eienaars is baie behulpsaam. Ons het oorgebly na ek chirurgie gehad het en hul het uit hul pad gegaan om my te help en gemaklik te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M
Saam met vriende

Baie netjiese en ruim kamer met badkamer. Die yskassie en ketel is ook meer as genoeg vir behoefte. Baie veilige omgewing.

Aangename verblyf. Veilig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Groete tot volgende keer.

178 Club
Deone B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deone B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly by 178 Club. Dit is veilig en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Baie dankie Francois. Ek waardeer die terugvoering. Dalk sien ons weer met die volgende Arfikaans Is Groot konsert. Mooi bly. Hester

178 Club
Menandie D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Menandie D
Enkelreisiger

Gerieflik.

Perfekte plek on 'n paar dae oor te bly. Skoon en netjies. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, rustig en baie mooi.

Ons het baie lekker gebly. Die kamer was baie mooi gemeubilieer en dit was gerieflik. Die stort was pragtig en wonderlik warm na 'n koue dag. Ons het baie lekker geslaap in die heerlike, sagte, warm beddegoed. Hester het baie moeite gedoen om seker te maak ons voel tuis en daar was selfs 'n paar lekker bederfies op die skinkbord. Indien ons weer moet oornag in Pretoria sal ons beslis eerste navraag daar doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Beste Cecile,
Ons is altyd bly as gaste die kamer by 178 gerieflik vind. Baie van die krediet moet reguit na ons wonderlile huishulp gaan.

178 Club
Machell Z - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machell Z
Enkelreisiger

Gasvry, huislik tog luuks. Empatie en opregte omgee.

Niks is te veel moeite nie. Die vriendelikste, gasvryste personeel ooit. Sal nooit weer op 'n ander plek bly tensy daar nie plek is nie. Regtig 'n wonderlike plekkie vir enige tipe mens wat moet oornag of vir 'n rukkie bly. Ek kan hul net bedank vir al hulle moeite. Mag die Here 178 Club nog lank seën en behoue laat bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Ai, julle maak my verleë. Soms het gaste n bietjie meer van n mens nodig. Jou ma was self n dierbare gas. Groete daar in Koppies.
Hester

178 Club
Nico L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker warm geslaap.

Ons het eers 9 uur in die aand ingeboek a.g.v ver ry na werk. Gasvrou het vir ons gewag en ons vriendelik alles gewys. Plek is naby die hospitaal vir volgende dag en naby 'n winkelsentrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Beste Nico

Baie dankie vir al die sterre. Ek is bly julle het gerieflik gebly. Ek sal julle graag weer te huisves as jul in Pretoria moet oornag.

Hester

178 Club
Christine J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J
Saam met vriende

Exceeded expectations!

We had an amazing time, the accommodation is beautiful, safe and located very close to Menlyn, Brooklyn, etc. Hester was a great host, very easy to communicate with and made my mom feel very welcome. Also, breakfast was delicious! 178 Club is highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net so mooi soos op die fotos. Sal verseker weer gaan.

Baie mooi en netjies. Veilige parkering vir jou kar. Ons sal verseker weer daar bly. Tannie Hester is 'n baie aangename tannie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Spalding F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Spalding F
Enkelreisiger

Rustig, skoon en gasvry.

Kan verbeter op die parkeerplek wat moeilik is tydens reen, en die privaatheid met 'n gordyn by voordeur en stortvenster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elke G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elke G
Saam met vriende

Dit was 'n baie kort kuier, maar alles was perfek. Dankie!

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Beste Elke,
Ek is bly jul het lekker gebly. Hoop om jul weer te sien as jul Pretoria toe kom.
Groete,
Hester

178 Club
Amelia V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V
Besigheidsreis

Dit is een van die netjieste gastehuise waar ek al was in Pretoria. Ek was al by baie vir besigheid.

Hester is baie vriendelik. Die tuin is pragtig. Kamer is baie netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik. Daar is 'n lekker afdak waar 'n mens jou motor kan toesluit. Baie privaat. Ek't gewens ek kon net 'n dag of 2 langer bly om lekker te rus. By hierdie gastehuis kort niks. Dit is baie naby aan Menlyn en Menlyn Main.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit is altyd lekker as gaste tevrede is. Hoop om jul weer te ontvang.

178 Club
Erika B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Gesin met klein kinders

Baie oulike plek!

Ons het heerlik gebly. Baie netjies en skoon. Sal beslis weer boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Beste Erika. Ek is bly jul het gerieflik gebly. Baie dankie vir die goeie terugvoer.

178 Club
Willem D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Baie gemaklik en bekombaar. Gasvrou, Hester, is baie vriendelik en hulpvaardig. Als wat ons nodig gehad het. Sal weer hier tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Beste Willem, baie dankie vir die top terugvoer. Ek waardeer dit baie. Ek hoop om julle weer te huisves. Groete

178 Club
Wesley S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley S
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Die gaste huis het baie moeite gedoen, was heeltyd beskikbaar en wonderlike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke W
Besigheidsreis

Great place for a business trip stay over!

Thanks Hester, we had a great stay! We will definitely book here again when we return to Pretoria! Beautiful garden and loved the four-legged babies. Felt like a little home away from home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Beste Anneke,

Baie dankie. Ek waardeer dit vreeslik as gaste 'n tydjie afknyp om terugvoer te gee. Ek is baie bly jul het lekker gebly en ek sal jul graag weer huisves. As gaste kry jul ook 5 sterre.

178 Club
Karel M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel M
Enkelreisiger

Dit was heerlik om verblyf naby die konferensielokaal te kry, wat ook naby aan eetplekke en 'n winkelsentrum is.

Ek het beplan om twee dae in Ashley Gardens te vertoef. My e-pos is kortliks op gereageer, en ek kon gerieflik 'n kamer boek en die deposito betaal. Ek is vriendelik ontvang, en het sleutels vir die veiligheidshek en my kamer ontvang van die personeel teenwoordig. Daar is flink op my aankoms gereageer, en ontbyt reëlings is getref via WhatsApp. Buite die kamer het die klanke van die waterfonteintjie 'n heerlike rustige atmosfeer geskep. Die kamer was baie netjies en daar was melk, beskuit, koffie (met en sonder kafeïen), tee (ceylon en rooibos), sjokolade en selfs 'n glasie rooiwyn by die verversings op die skinkbord. Ek het die DStv-diens nie gebruik nie, maar die stelsel was funksioneel op inspeksie. Ek kon my foon op die WiFi-netwerk inskakel met die gebruikersnaam en wagwoord wat op 'n papier op die bedkassie was. My ontbyt was op tyd, soos bespreek, en het alle verwagtings oortref. Vrugtekelkie met muesli, eier en spek en heerlike vars koffie. Kamerdiens was doenig in die dag, en die aand kon ek ontspan in 'n skoon kamer. Die tweede dag kon ek maklik die uitstaande balans betaal en het uitgeboek. Ek sou graag weer by 178 Club bly en kan dit aanbeveel as 'n puik oornag-bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K
Besigheidsreis

Uitstekend!

Naby geleë aan alles wat nodig is, die tweede keer wat ek daar oornag het en sal dit weer doen. Dankie vir die skoon netjiese verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Baie dankie Sarel.
Ek waardeer die uitstekende terugvoer. Gaan my bes probeer om 178 Club op hierdie standaard te hou.
Groete
Hester Olmesdahl

178 Club
Bernice V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik! Kan dit enige tyd aanbeveel. Silwerskoon en netjies. Ligging is perfek.

Vriendelike ontvangs. Silwerskoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Beste Bernice,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is bly julle het lekker gebly al was ek bietjie uit aksie.

Groete,
Hester Olmesdahl

178 Club
Richard P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good, clean accommodation.

Perfectly situated for where we needed to be and we enjoyed having privacy and our own entrance. The host was very welcoming but not intrusive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Dear Richard,

Thank you so much for the great review. Hope to host you again in future.

Regards,
Hester Olmesdahl
178 Club

178 Club
Lisa B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa B
Besigheidsreis

Gerieflike verblyf.

Gerieflike en gamaklike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Baie dankie vir die gradering Lisa, ons waardeer die terugvoer.

Groete tot volgende keer,
Hester Olmesdahl
178 Club

178 Club
Santie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Gesin met tieners

Lekker.

Die plekkie is netjies, skoon en keurig ingerig. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Baie dankie Santie. Waardeer jou mooi terugvoer. Ek hoop om julle gou weer te verwelkom.
Groete,
Hester Olmesdahl

178 Club
Hannetjie F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en goeie ligging.

Die gasvrou het ons baie welkom laat voel. Baie netjies en alles wat jy nodig het. Die ligging is uitstekend naby aan alles. Sal die gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Beste Hannetjie.
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek waardeer dit as gaste n tydjie afknyp om gradering te doen. Mooi bly en hoop om jul weer te huisves.
Vriendelike groete
Hester Olmesdahl
178 Club

178 Club
Jaqueline S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqueline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis alles wat 'n mens nodig het en naby alle restaurante.

Ek sal definitief weer hier gaan bly indien ek in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer Jaqueline. Dit is vir my baie belangrik dat my gaste gelukkig tevrede is en ons gasvrouens hou baie van die terugvoer.

Groete
Hester Olmesdahl
178 club

178 Club
Julius M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Goed, kamers netjies, kan doen met klankdemping van woonhuisgedeelte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Beste Julius,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit as gaste die moeite doen om terugvoer te gee. Jammer as dit effens woelig in die woonhuis was.

Groete,
Hester Olmesdahl - 178 Club

178 Club
Salo D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salo D
Enkelreisiger

1 nag oornag vir 'n 2 dae werkswinkel by kantore binne loopafstand.

Ek het die kort rukkie wat ek daar was (net om te oornag) baie aangenaam gevind. Dis stil en binne loopafstand van die plek waar ek moes werk. Die gasvrou, Hester was baie vriendelik en behulpsaam en het alles gedoen om my verblyf to gemaklik as moontlik te maak, maar sonder om "indringerig" te wees (as julle weet wat ek bedoel). Baie professioneel met 'n goeie kombinasie van egte Suid Afrikaanse gasvryheid terwyl my privaatheid geëerbiedig was. Ek het in regtig lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Beste Norman,

Baie dankie dat jy die tydjie afgeknyp het om die terugvoer te beantwoord. Die positiewe woorde beteken vir my baie. Elke gasvrou streef daarna dat haar gaste tevrede en gerieflik is.

Groete,
Hester Olmesdahl

178 Club
Santie P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie P
Besigheidsreis

Vriendelik en baie gasvry, as mens iets versoek, kry mens dit dadelik.

Mooi en rustig met al die fassiliteite soos beskryf, beskikbaar is. Dis die eerste B&B wat vir my 'n glasie sjerrie gereed gehad het met aankoms. Die eenheid is pragtig, skoon en baie gerieflik. Ons het nie ontbyt daar genuttig nie, want ons het 'n besigheidsontbyt gehad. Wat ek ook kan noem is dat die beste restaurante baie naby is. Ideaal vir besigheidsetes of etes selfs met huisgesinne. Ek gee 5 sterre sonder om te skroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Dagsê Santie,
Baie dankie vir die mooi terugvoer oor 178 Club.
Ek wil vreeslik graag hê my gaste moet gelukkig wees.
Hoop ek sien jul weer by 178 Club.
Groete
Hester Olmesdahl

178 Club
Nadine V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Gemaklik en lekker gebly.

Die plekkie is so mooi, netjies en skoon! Definitief waarde vir geld. Dit is baie sentraal en naby aan pragtige plekke in Pretoria. Eienaar is baie vriendelik en laat Ashlea Gardens soos 5 ster huis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Dankie Nadine. Sonder tevrede gaste het geen besigheid 'n kans nie. Ek is baie bly jul het lekker gebly. Ons hoop jul kies ons volgende keer weer.

178 Club
Everd J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Everd J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit wat aangenaam en rustig.

Baie goeie diens. Self goed gedoen soos stoele geleen vir sportbyeenkoms. Aangenaam. Uit pad gegaan om behoefes te bevredig.Ontbyt goed afgewissel en baie goed bedien. Kan regtig aanbeeel. Alles skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirene P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en modern.

Ons het baie lekker gebly. Diens was vriendelik, kamer pragtig en ons het 'n heerlike ontbyt geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Dankie, Shirene. Ek waardeer die mooi terugvoer. Ons gaan probeer om net beter en beter te word.

178 Club
Heide R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heide R
Besigheidsreis

Wat 'n plesier!

Dit was heerlik om hier tuis te gaan! Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, het sommer dadelik tuis gevoel. Die kamers is baie netjies, skoon en modern gemeubileerd. Veilige parkering vir jou motor. Gastehuis is sentraal geleë en naby die hoofweg. Ek het 'n heerlike ontbyt geniet die oggend voor ek vertrek het! Ek beveel Club 178 ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize B
Besigheidsreis

Baie netjies en rustig, sal verseker weer gebruik maak van 178 Club.

Alles was puik. Die kamers is pragtig en baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi gradering, Annelize. Dit is lekker om te weet my gaste is tuis en gerieflik.

178 Club
Bc D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bc D
Besigheidsreis

Als wat jy nodig het.

178 Club is baie netjies, en het als wat jy nodig het weg van die huis af. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

178 Club se terugvoer

Baie dankie! Ek waardeer die terugvoer.

178 Club
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club-laan 178, Ashlea Gardens, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhMzVmOTRkLWE4ZjgtNDg3NS1iNGExLTRhZmZhOWNlNjRiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 178 Club Avenue Ashlea Gardens 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.788048188968 28.26584815979
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem