+76
Selfsorg in Bodorp

17onWellington Apartments

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Elvina F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Home away from home. Really felt like home, especially with teenagers. Everything was provided for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Rus na 'n lang pad! Moeg gery, moeg gesit, en toe 'n heerlike skoon en pragtige eenheid! Sal definitief weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
17onWellington Apartments
Ons is so bly julle het lekker gebly - baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons sien uit om julle weer in die toekoms te huisves.

Zenobia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ons het al meer as een keer daar gebly en sal vir seker weer daar bly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
17onWellington Apartments
Hi Zenobia, Dankie vir die lekker terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Groete, Wellington span

Shaun N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Beautiful with a lovely position, flat needs to be modernised, upgrade TV. The place is comfortable with modern appliances; we were disappointed with the choice of TV channels and because it's a smart TV we could not watch anything else. The apartment is divided into three sections which means you only divide from the next person by a door, and their noise can be heard clearly through the room. If they use their toilet or taps it sounds like someone is in your space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries Petrus D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Puik. Puik. Kan hulle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esther
17onWellington Apartments
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien!

Sean P
Kort verblyf
4.6
Jan 2026

Definitely return travellers. Great place to stay. Centrally located in George.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esther
17onWellington Apartments
Hi Sean, Thanks for the great feedback. We hope to see you again soon. Regards, Wellington team

Thelma A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2026

Nie wat ek verwag het. Nee, daar was lekkasie in die toilet. Onplezierige nag beleef met 'n stink ruik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Michelle D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Bitter lekker en baie gerieflik naby aan alles. Hierdie was sover nog een van ons beste blyplekkies - so lekker ons het 'n tweede aand teruggekom! Elke kamer lekker toegerus met skoon, warm beddegoed, ingeboude twee-punt kragproppe vir selfoonlaaiers, alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
17onWellington Apartments
Hi Michelle, Dankie vir die lekker terugvoer. Baie bly julle het dit geniet.

Antonie M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Pleasant experience. I recently stayed at 17th on Wellington, and I must say it was a pleasant experience. The room was cozy, and the amenities provided were convenient; however, an aircon would be great. I would definitely recommend this place for anyone looking for accommodation in George.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
17onWellington Apartments
Thank you, Antonie! We are glad to hear your stay was pleasant and convenient. We appreciate your recommendation. We will take what you said about the aircon into account. Keep well and hope to see you again in the near future!

Maritz J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Very good and efficient. Very good for a business traveller.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
17onWellington Apartments
Baie dankie, ons hoop ons sien jou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 134

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf R1 580
20 % AF
R 1 580 R 1 264
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 580
20 % AF
R 1 580 R 1 264
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 580
20 % AF
R 1 580 R 1 264
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Wellington Street, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a5ba15b043950c2b47996012dcca75bfad70929dff488dc34395355f9408100a3b8a3853988626999cd873d27c5e8f3b998?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 580 nouVanaf R1 264 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 17 Wellington Street George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956442727017 22.466332912445
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang