18 @ The Den
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Dennesig Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
18 @ The Den bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Stellenbosch, Wes-Kaap - ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir twee gaste en beskik oor een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. 'n Slim-TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi, is ook in die slaapkamer beskikbaar.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. 'n Eetkamertafel met 2 sitplekke langs die kombuis is perfek vir 'n romantiese aandete.
Gaste kan ontspan op die balkon, wat ekstra buitesitplek en 'n braai-area bied - ideaal om skemerkelkies te geniet. Toegang tot die kompleks se dakswembad bied 'n verfrissende blaaskans op warm somersdae.
Veilige parkering en 24/7 sekuriteitswagdiens bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4 Dennesig Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stellenbosch Sentraal Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Dennesig Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang