Pick your preferred language

English

Afrikaans

+37
Selfsorg in Robertson

18 on Adderley

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

18 on Adderley is 'n selfsorgkothuis in Robertson, in die Wes-Kaap, wat verblyf bied in 'n klein dorpie ryk aan geskiedenis en uitstekende wyn.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek vir tot 4 persone (kinders ingesluit) op 'n slag. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte bed wat op versoek in twee enkelbeddens omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte bed omskep kan word. Beddegoed en linne word voorsien vir gaste se gerief. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met al die nodige geriewe vir 'n sorgvrye, selfsorgverblyf. Koffie- en teemaakgeriewe word ook voorsien. Daar is 'n lieflike sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n stroomtoestel vir Netflix. Daar is geen DStv nie.

Daar is 'n binnebraai-area sowel as 'n agtertuin met buitebraaigeriewe.

Daar is ook onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Levern D
Besigheidsreis
5.0
Very satisfied. Would 100% recommend to friends and family. We had so much fun. The place was clean and neat and our hostess was the fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Barry D
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasheer en die huis was mooi gewees. Gelukkig was ons die enigste mense daar. As die ander kamer ook uitverhuur was, dan moes ons al die g...
Sien meer
Aug 2025
Cameron&Willme D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was baie gelukkig met ons verblyf, dit is naby alles geleë. 18 Adderley is baie rustig, gemaklik. Dit was baie lekker om daar te kon wees. Ons het...
Sien meer
Jul 2025
Leroy H
Gesin met tieners
4.6
Lekker. Die plekkie was heel aangenaam vir ons behoeftes vir die naweek. Netjies, alles in plek.
Nov 2025
Andrea S
4.6
Kort kuier - net een aand oornag. Huis is baie netjies, sentraal geleë en goed ingerig. Veilige parkeerplek vir motor. Eienaar is baie gasvry en behul...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 214

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 18 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink 18 on Adderley het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

18 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjYTkwZGUzLTM1MjQtNGZmZi1iNjU0LWVlMDAzZjg4MjMwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 53 5 1 5 18 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.807098 19.8823219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang