Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Storm Sea

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir 18 Storm Sea
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stephan & Jacqueline P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan & Jacqueline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellence & perfection. A dream break-away.

One can only begin with the word 'excellence'. It is with great pleasure that we could book and actually extend our stay with another day that was open. All is immaculate and the attention to detail, decor, and the appliances that were a blessing in terms of washing machine, tumble dryer, and dishwasher. We could walk to shops nearby, enjoy local restaurants, etc. The host is a heart-warming and has his hand upon 18 Storm Sea. We will be back for another stay still this year sometime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gemaklik.

Geen klagtes, baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte en rustigheid is van die beste.

Ons het heerlik gebly. Die ligging is onverbeterlik. Ons kon stap na al die besienswaardighede en die restaurante. Die uitsig vanaf die leefvertrek is onverbeterlik. Die eenheid is baie luuks en ons sal in die toekoms weer daar wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vervrissend.

Pragtige plek, baie sentraal, mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Immaculate apartment with a beautiful view.

An immaculate and very well-equipped apartment. I recommend it to anyone with high expectations. I had a fantastic stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne W
Gesin met tieners

Lekker gekuier, sal weer gaan.

Heerlik, naby alles. Die huisie was toegerus met alles wat jy nodig het en as jy die groot vensters opmaak, voel dit of die see in jou huis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jamie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie P
Gesin met klein kinders

Fantastiese see-uitsig met 'n heerlike binnebraai wanneer die wind opsteek.

Heerlike verblyf op die see. Rustig en ontspannend en naby die getypoel. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Gesin met klein kinders

Uitstekende opsie vir Agulhas.

Dit is 'n uitstekende woonstel waar ek vir seker weer sal bly. Plus, ons is toegelaat om 'n ekstra aand te bly gedurende die vloede in die area na die storm in die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason P
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place is very modern, cosy and clean. It felt like home away from home.

I don't have any complaints. We had a nice, quiet and peaceful stay. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S
Gesin met tieners

Bakgat!

Dit was lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay in Agulhas.

This unit was an absolute pleasure to stay in. Everything is so modern, clean, and in working order. The sea on your doorstep. Instructions are clear in the book. Will definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gordon J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon J
Gesin met klein kinders

Sal enige tyd weer gaan. Mooi uitsig en mooi plek.

Beveel nie aan vir ouer mense/pensionarise nie, aangesien voertuig entjie weg staan en trappe maak dit moeilik om bagasie heen en weer te dra. Verder beveel ek sterk aan om 18 Storms Sea te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Gesin met klein kinders

Net een woord is nodig. Ongelooflik!

Daar is als wat mens mag nodig kry. Super skoon en netjies. Ek wens daar kan meer plekke soos hierdie wees. Maar plekke soos hierdie maak dit moeilik om ander plekke te aanvaar. Mens is geneig om te vergelyk - en 18 Storm Sea sal altyd wen. Ek gaan beslis weer in Junie - 'n volle week. Ek beveel almal aan om hierdie plek te besoek. Die huis is so baie gerieflik en die ligging is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

Ons is baie vreindelik ontvang. Die weer was ook perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fawzia A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fawzia A
Gesin met tieners

The apartment offers everything you need. There are shops and restaurants within walking distance. It's a great location.

We loved being able to wake up to the sound of the ocean and feel the sea breeze directly from the windows. The view is amazing. Would be great if it was 2 bedrooms. We could use the mattresses in the lounge area, but it wasn't very comfortable as this is a communal area in the apartment. The Wi-Fi is limited, but was still great to have Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zahra J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahra J
Gesin met klein kinders

The place was very clean we liked it and the shops and restaurants was just around the corner.

The pools was very close as well and people was very friendly and it was safe for the kids. There was enough parking for your car the kids could go for walks and play on the grass the braai spots was just outside the stars at night was so beautiful it looks like it was so near the as well the sunset was beautiful and the best part is you get to see the sunrise as well and the calmness looking over the waves was just priceless. Thanks so much for me and my family's experience, we will definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

18 Storm Sea se terugvoer

Thank you for the kind words, Zahra. We hope to have you back here soon.

18 Storm Sea
Fred C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste vakansie by die suidelikste punt in Afrika.

Die eienaar is persoonlik betrokke by die woonstel so die standaarde is baie hoog. Die ontvangs was persoonlik. Die woonstel besit oor al die geriewe en is van hoë gehalte. Verseker ń plek wat ons weer sal wil besoek en kan sterk aanbebeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ameerah H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ameerah H
Gesin met klein kinders

18 Storm See is exactly as advertised.

We quite enjoyed this beautiful and practical accommodation. Conveniently located close to the tidal pools and shops and restaurants, it was perfect for my young family. The owners have put much thought and effort into ensuring their place is super clean, neat and has all the comforts from home, including an indoor braai and charged loadshedding lights. All bedding and mattresses were clean and covered with mattress and pillow protectors, giving a mom of small kids peace of mind. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene Hall H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene Hall H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons is vriendelik ontvang en het ons tydjie by hierdie plek terdeë geniet. Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rouxné F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxné F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste en mooiste verblyf in Agulhas!

Ons wou 'n paar dae by Nampo in Bredasdorp spandeer, en dit was my groot begeerte om iewers reg langs die see te bly - 18 Stormsee was die ideale opsie! Lieflike, luukse interieur, regtig keurig ingerig, en letterlik net 'n grasperkie van die see af. Baie naby aan lekker restaurante in Agulhas. Heerlik vir 'n wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne A
Gesin met tieners

Place was clean and modern as per the pictures.

Disappointed that there's only 1 bathroom, which is the en suite bathroom in the bedroom. It was a big inconvenience, considering the fact it can accommodate 4 adults.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlo S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo S
Gesin met klein kinders

Beautiful, stunning view.

The flat is so beautiful, we took photos as we would like our en suite to look that beautiful. Kitchen is awesome, love everything about the apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful calm, amazing, what a place.

In all my travels, when booking a space based on what one sees as advertised on the net, there is always an expectation of distrust. My wife and I were dumbstruck, when opening the front door one is greeted by a space that welcomes you in. Thank you. When returning to my preferred destination it will be, must be, can only be 18 Storm Sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

Beste see uitsig.

Baie goeie ligging. Fantastiese dekor en meubels. Alles wat jy benodig is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasiese moderne interieur, wonderlike ligging.

So lekker gekuier, reg op die see. Smaakvolle interieur, heerlike stort. Ons het gelukkig 'n windlose dag gehad, so ons kon die vensters wyd oopmaak, maar selfs as die wind medium waai, is dit nie 'n probleem nie. Lekker in die getypoel geswem so 100 m vanaf die eenheid. Vars geelstert gebraai op die binnebraai. Die kombuis is baie goed toegerus met alles wat mens benodig en meer. Baie nuut en modern, bv. induksie-stoof en oond, groot dubbeldeur yskas/vrieskas. Op die eerste verdieping. Oop parkering in die kompleks. Dit was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, convenient. Great for walking!

Plenty of well designed space. All the mod cons, including the little things like sharp kitchen knives and scissors! We didn't have to unpack ours!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tasneem D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasneem D
Saam met vriende

It was the best time, will be returning soon

I was totally impressed and it was so much more than expected, I enjoyed myself so much and we had a great time the scenery, the cosines and the neatness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Gesin met klein kinders

Baie smaakvolle verblyf met 'n uitsig wat skrik vir niks.

Is baie vriendelik verwelkom deur Morne (Leon) en het die kuier baie geniet. Sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janus G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus G
Gesin met tieners

Grief met 'n see-uitsig.

Stylvol toegerus met alles en nog meer om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Morné het ons gasvry ontvang en kommunikasie i.s alle reëlings was uitstekend. Sal vir seker weer van Stormsee gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pristine apartment, with stunning views.

What a beautiful apartment. We really appreciated the little nuances, it speaks of your consideration for your guests and that sets you apart from the rest. The decor is just stunning, please send the interior decorator our way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Pragtige woonstel met die mooiste uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine J
Gesin met tieners

Gerieflik en mooi.

Het die tydjie baie geniet. Netjies plek met mooiste see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nina P
Gesin met tieners

Peaceful stay. Great location.

View of the ocean constantly was wonderful. The accommodation was comfortable and catered for all our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spotless!

Baie mooi moderne plekkie! Netjies en perfekte ligging! Perfekte plek vir 'n lekker rustige naweek saam met jou metgesel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 099
R2 099 R1 399
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 099
R2 099 R1 399
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 099
R2 099 R1 399
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 93, Stormsee 18, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48a10265bc099ad983ae7b9074b1d5f9f88e9667829a8bf85891686658e89bee9febf1740f10b73f3bbc5bd8b0787d0f58f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 099 nouVanaf R1 399 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 93 Main Road 18 Stormsee 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.826190703081 20.015055027648
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem