184 Eden on the Bay
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
148 Eden on the Bay is 'n ontwerperswoonstel teen die strand in Big Bay in die skilderagtige Blouberg-area. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste in hierdie slaapkamer gebruik die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die eetarea wat op sy beurt lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-sitarea lei na die groot balkon met 'n Weber-braai. Kelderparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 184 Eden on the Bay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Tyroan Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 97
Jaar gelys 5
Ligging
- Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom