187 Eden on the Bay
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hang Ten-rylaan, Eden on the Bay 187, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 875 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
187 Eden on the Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Die kompleks is naby strande, restaurante en plaaslike winkels.
Dié ruim woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n privaat balkon. Die en suite-badkamers het óf 'n bad en stort, óf slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit lei na 'n balkon met sitplek en gasbraaigeriewe. Verder het die woonstel herlaaibare ligte en 'n omsetter wat die TV en WiFi aan die gang hou. Die kompleks het 'n hysbak en onderdakparkeerplek.
Gaste kan verskeie aktiwiteite, soos voetslaan, seilplankry en duik in die omliggende area geniet. Daar is ook verskeie restaurante naby vir gaste om te verken.
Slaapplek
’n Bespreking by 187 Eden on the Bay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Dewald Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 5
Jaar gelys 2
Ligging
- Hang Ten-rylaan, Eden on the Bay 187, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hang Ten-rylaan, Eden on the Bay 187, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom