188 Alice at Cannon Rocks
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alice-pad 188, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
188 Alice at Cannon Rocks is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Cannon Rocks, Oos-Kaap. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskas, eenplaat-induksiestoof, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie verblyf het sonkrag en 'n battery.
Die kamer lei na die onderdakstoep met meubels en 'n braai. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die woonstel is naby winkels, restaurante en die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by 188 Alice at Cannon Rocks sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mike Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Maande gelys 6
Ligging
- Alice-pad 188, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Gaste dink 188 Alice at Cannon Rocks het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cannon Rocks Boknesstrand Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alice-pad 188, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18