Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Beach Road

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Delia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 9 resensies vir 19 Beach Road
Netheid
3.9/5
Diens
3.1/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.4/5
Ronel W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ongemaklik, wou tyd daar net verby kry.

Nee, dit was nie waarde vir geld nie. Geen parkering op perseel. Moet in straat se kant parkeer. Geen gemeenskaplike kombuis nie. Plek is nie prakties gebou nie. Kamer het nie hangplek vir klere nie. Yskas op vloer moeilik om te hanteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred E
Saam met vriende

Was vinnig in en uit. Het slegs blyplek gesoek om te oornag.

Lekker gebly. Skoon, netjies. Loop afstand vanaf winkels, restaurante en strand. Buite parkering, maar het sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwig V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ludwig V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak Piketberg!

Hierdie is 'n uitstekende eiendom, maar bitterlik verwaarloos, want die eienaar is net daarop uit om geld te maak. Veiligheidshek by ingang is buite werking, elektriese kabels wat in die gange loshang van die plafon af, veiligheidshek kan net van buite oop en toesluit. Deure en mure het skrape, teëls is gekraak, palisade op balkon is los. Toesluitkas se slot in badkamer werk nie, stort is verstop, handdoeke is dun en kliphard, daar is geen gesigshanddoeke nie. Daar is geen handwasmiddel by wasbak nie. Tweepuntplugs was nie by bedlampies nie, so ek moes een gaan vra. TV werk nie! Dit is maar 'n paar goed, want die eienaars sit 'n arme Malawier daar om die plek te "run". Kyk in julle register, daar is buitelanders wat by julle kom bly en dit is 'n skreiende skande dat julle die agstehuis so laat verwaarloos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal nie weer daar bly nie.

Glad nie, die plek het agteruit gegaan, die kamers is baie swak oorgedoen. Personeel loop kaalvoet rond en kamers het nie handdoeke en hangers gehad nie. Die plek was voorheen 'n baie lekker verblyfplek. Nou is dit 'n lae-koste-instelling sonder siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy I - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tracy I
Enkelreisiger

I had a lovely stay, thank you!

I had a lovely stay. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best one night of my life.

Very neat, very quiet and very friendly. Everything in walking distance, the perfect get-away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-marie W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek. Skoon netjies en rustig. Loop afstand van restaurante en winkels.

Baie oulike plek. Skoon en ruim. Vriendelik begroet. Sal net gaaf gewees het om 'n herlaaibare lig te verskaf gedurende "loadshedding". Moes ons fone gebruik om te kon sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cikizwa G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cikizwa G
Enkelreisiger

I have had a wonderful time enjoying the surroundings.

Peaceful and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keanu C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keanu C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Was a great stay, very nice area and would recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 19, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA883e4707423ce3c95a8c748a7c746856af5c0fcc16282b6e4615bc505105075e457b1a0825c340e30663605b5443b4bf896c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 19 Beach Road Melkbosstrand 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.729909 18.438282
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem