LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 19 De Smit | LekkeSlaap
+19

19 De Smit

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Smitstraat 19, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 524 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

19 De Smit is in die sjiek De Waterkant-buurt in Kaapstad geleë. Hierdie gemaklike selfsorgverblyf bestaan uit 'n elegante tweeslaapkamerkothuis en bied lieflike uitsigte van die stad en Tafelberg vanaf die privaat dek op die dak. Die kothuis is naby Kaapstad en verskeie besienswaardighede geleë.

Die kothuis het 2 slaapkamers, 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis, 'n sitkamer en 'n ruim eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n aparte badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die kothuis het ook WiFi, lugversorging en verhitting. Gaste het toegang tot 'n dek op die dak met braaigeriewe, 'n buitetafel en -stoele. Skoonmaakdienste is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 19 De Smit sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • De Smitstraat 19, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 524
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 524
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Smitstraat 19, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2ZDZmZmQ2LWI5NDAtNGZhYS04ZmIxLTAxYzlmYWI4N2Q5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 524  per nag (plek vir 4) 19 De Smit Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.914708756347 18.41585598886
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!