Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Wawiel Gastehuis

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 30 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 55, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R640 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

19 Wawiel Gastehuis bied oornagverblyf op die eienaar se perseel. Dit is in 'n rustige area op 'n veiligheidslandgoed op die oewer van die Vaalrivier, sowat 2 km buite Orkney, geleë en word met natuur omring.

Daar is slaapplek vir 5 gaste in 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 4 enkelbeddens en 'n sitkamerstel.

Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en braai-area. Gaste het ook toegang tot die onderdak-kuierarea met 'n etenstafel, stoele en 'n gemeenskaplike swembad en gimnasium. Verder kan gaste die aktiwiteite op die perseel soos voëlkyk en visvang geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by 19 Wawiel Gastehuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 19 Wawiel Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Jaar gelys 1

Ligging

  • Erfdeel 55, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
  • Gaste dink 19 Wawiel Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Orkney Noordwes
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 5)
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 55, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed01f5d8a6baab7b82b0f7bd8ed7eae0da7fa32b1271c8fd66ad5729b93dd3ffbd463ccf2b1ed3d33448ae47126646d27fc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 Portion 55 Orkney Vaal 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.982676608022 26.704480420733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem