Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1957 @ Morgan Bay

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Wilmarize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir 1957 @ Morgan Bay
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Xander T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Xander T
Gesin met klein kinders

Perseel en ligging goed, ekstra koste vir kinders en geen TV en warm water sleg.

Ons het lekker in die huis gebly. Vreeslik met warm water gesukkel totdat ons die fout opgespoor het met die geyser se isolators wat afgeskakel was (main DB se skakelaar was aan), die skakelaar was nie maklik om op te spoor nie omdat dit by die geyser self sit. Hulle sê ook dat TV beskikbaar is, dit was ongelukkig nie die geval nie. Die opsigter (agent) was in kennis gestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monette P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monette P

Dit was vir ons as familie van 8 die perfekte akkommodasie.

Baie goeie waarde vir geld. Ligging uitstekend. Baie goed toegerus met alle geriewe. Kommunikasie is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V
Saam met vriende

Wegbreek met mooiste see uitsig.

Heerlik gebly, rustige omgewing met mooiste see uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles C
Saam met vriende

Baie mooi en rustige omgewing.

Toeganklike mooi sandstrand en natuurskoon gebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim L

Perfect.

Very spacious and the view is amazing. If you are looking for rest and tranquility this is the place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolando S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolando S
Saam met vriende

It was amazing. Lovely environment and services. The only problem was related to Eskom and signal with the internet.

The views and related people in charge of the facility are 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy G
Gesin met klein kinders

Lovely stay, comfortable accommodation.

We had a great stay, the house has most amenities for a good break. No wifi and signal is very poor, but overall we enjoyed our time at 1957.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siya S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Siya S
Saam met vriende

The premises exceeded our expectation.

Friendly domestic worker. Lovely premise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Gesin met klein kinders

Stukkie paradys.

Perfekte wegkomkans, voel soos jou eie huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0f60ea695cabeab3b18921b1a5fcccccaa76464b62bd49d47cce427fcea59fc4c7136911cc8fe5c3c980b593eb984f4c4e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Beach Road Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -32.709934066279 28.340231642967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem