Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Apr 2022 tot 31 Aug 2022.
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Andrews-rylaan 2, Fairway Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
19th Hole Golf Villa is in die Breederiviervallei geleë en word omring deur majestueuse berge, ongelooflike uitsigte en 'n pragtige natuurlike omgewing. Gaste is mal oor die luukse styl en skoonheid wat hier te vinde is, alles sonder om die hartlikheid en huislikheid prys te gee.
Ons het 7 kamers wat elegant dog eenvoudig versier is. Elke kamer is toegerus met satelliet-TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n klerekas. Al die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.
Ander geriewe by 19th Hole Golf Villa sluit in: 'n ruim sitarea en eetarea met 'n kaggel, 'n swembad buite, WiFi, parkeerplek en braaigeriewe.
Worcester is op die hoofroete tussen Kaapstad, Johannesburg en Gqeberha (Port Elizabeth). Danksy onlangse ontwikkeling het dit ook ontaard in die sake- en inkopiekern van die ganse vallei en omliggende dorpies. Ontdek al die versteekte skatte van die Boland: wynroetes, staproetes, bergfietsroetes, visvangplekke, perdryroetes en gholfgeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- St Andrews-rylaan 2, Fairway Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink 19th Hole Golf Villa het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Van Riebeeck Park Worcester Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Andrews-rylaan 2, Fairway Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom