+19
Selfsorg in Hartenbos

2 @ Saldanha, Hartenbos

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

30% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
15% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 15% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Netheid: Behandel asseblief die eiendom met sorg en laat dit in 'n netjiese toestand. Was enige gebruikte skottelgoed, gooi vullis weg en hou die ruimte netjies.
Die skoonmaakfooi wat gehef word (indien enige) sal gebruik word vir die skoonmaak van die huis na die gas se vertrek.
Geen Rook: Rook is nie binnenshuis toegelaat nie. Indien u rook, doen dit asseblief buite en gebruik die aangewese asblik vir weggooi.
Geraas: Wees bedagsaam teenoor bure en beperk geraas tot 'n minimum, veral tussen 21:00 en 06:00. Geen harde musiek of ontwrigtende gedrag gedurende hierdie ure nie.
Gaste: Slegs geregistreerde gaste mag oornag bly. Geen ongeautoriseerde bykomende gaste word toegelaat nie.
Troeteldiere: Troeteldiere word slegs met vooraf goedkeuring toegelaat en moet die huisriglyne volg.
Sekuriteit: Sluit alle vensters en deure wanneer u vertrek of intrek vir die nag.
Skade: Rapporteer asseblief enige skade of breek sodat ons herstel of vervanging kan reël.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek

2 Saldanha Way, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e0fa7a2feeccd3e2b6e4cbcf444040e814fddd0344cccd982c0f47fac6555ca22d79e1e1bebe2b21d816637e738b27035df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 2 Saldanha Way Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.13202788691 22.115416472559

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang