2 Earth
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Standerstraat 41, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
2 Earth is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 volwassenes in George en dit bied 'n lieflike uitsig op die Outeniekwaberge.
Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die aparte kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolf, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv wat gedeel word is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek is agter 'n motorhek beskikbaar.
2 Earth is 10 minute se stap van St George Square af, wat oor 'n Checkers beskik, en dit is ook naby 'n Pick n Pay-sentrum. Gaste kan die verskeie strande in die omgewing besoek, voetslaan of bergfietsry, 'n paar potjies gholf speel, en nog meer.
Slaapplek
’n Bespreking by 2 Earth sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maryke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Standerstraat 41, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink 2 Earth het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Loerie Park George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Standerstraat 41, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom