Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Geckos

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Queens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir 2 Geckos
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marina C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina C

Amazing property with great décor!

Beautiful house that is big enough to accommodate a large family. Owner was wonderful in assisting us with any questions we had. Lovely views from the deck area overlooking the ocean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Geckos se terugvoer

Thank you. Please come and visit again.

Regards Jolette

2 Geckos
Chantelle V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Saam met vriende

Goeie waarde.

2 Geckos was pragtig. Mooi gemeubileer met alles wat mens nodig het om lekker te kan kuier en ontspan. Soos 'n droom geslaap en kon heerlike cuppaccino drink - mal oor die koffiemasjien! Wens ons kon langer bly. Dankie Jolette.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S

Ongelooflike ligging met mooi uitsig oor see.

Goeie kommunikasie met eienaar op aankoms, het 'n fantastiese paar dae gehad in Mosselbaai en die huis was perfek vir ons groot familiegroep. Lekker gebraai met uitsig op dolfyne en walvisse. Netjies en goed uitgerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Geckos se terugvoer

Kom kuier weer!

2 Geckos
Bea V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Baie mooi huis naby die strand. Die privaatheid is maar min, maar die huis was lekker groot om jouself terug te trek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeroen V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeroen V
Saam met vriende

The house was a perfect place to do Mosselbay and surf the waves

Nice place to stay. Everything is there in the house. It is very clean and very near to the beach. Tip for the owners: please replace your industrial refrigerator. It made a lot of noise even if you don't hear it in the bedroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Geckos se terugvoer

Thank you for staying at 2 Geckos. We will look into the matter with regards to the industrial refrigerator.

2 Geckos
Sonia T - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia T

Ongelooflike heerlike ervaring gewees.

'n Wonderlike reis-ervaring. Dit was 'n heerlike naweek met goeie en lekker verblyf. Dis uiters goed toegerus. Alles wat jou verblyf aangenaam maak. Sal dit enige tyd aanbeveel, 'n pragtige huis met wonderlike geriewe. Sal vir seker in die toekoms weer van julle gebruik maak. Die personeel is uiters professioneel en baie vriendelik en behulpsaam. Ons was baie in ons skik en sal julle weer en weer gebruik. Dis skoon, netjies en goed geleë. Die personeel is ongelooflik behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Geckos se terugvoer

Die Punt is iets spesiaal en dit is so lekker dat ons plekkie van rus en liefde kan deel. Ek dra my komplimente aan die personeel oor.

2 Geckos
Vanaf R4 200
R4 200 R3 570
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 200
R4 200 R3 570
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 200
R4 200 R3 570
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Wallace Straat, , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bc269eaf9b04c33b7172f98c1a0cf5f0a67333c48ee61487045adffc5884b509f643dc63e002dafbdbc9695c805c75c4d84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R3 570 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 6 Wallace Street The Point 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.182367369943 22.15666115284
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem