LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 La Mer | LekkeSlaap
+61

2 La Mer

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir 2 La Mer
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Sue L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was puik. Ons kan oor niks kla nie.

Die oulike dame, Gaby het ons mooi gehelp toe ons inboek.

Corne B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B
Gesin met klein kinders

Mooi en netjies.

Die eenheid is baie mooi en netjies ingerig. Daar is selfs 'n wasmasjien, ens. Ons het voor die tyd geweet ons het net 'n skuins aansig van die see - hulle stel dit duidelik op die advertensie. Ongelukkig is die view van die balkon af op iemand anders se agterplaas. Ek sal nie omgee om weer in La Mer te woon nie, maar sal dalk eerder bietjie trappe klim vir 'n beter uitsig.

Charl V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charl V
Gesin met klein kinders

Dit was net baie lekker verblyf.

Dit was baie lekker net die voetbrug oor die treinspoor het my afgesit en dat jy deur beboste voetpaadjie deur moet loop. Dit het 'n bietjie onveilig gevoel. Veral in die feesseisoen.

Walter B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walter B
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly.

Die woonstel was baie gerieflik en mooi skoon. Toegang tot die strand was ook baie gerieflik en veilig. Die grootste teleurstelling was dat die eenheid nie 'n volledige see-uitsig gehad het nie, alhoewel die advertensie sê dat die eenheid 'n see-uitsig het. Dit was verder baie lekker om daar vakansie te hou en ons kan dit definitief aanbeveel.

2 La Mer's terugvoer

We proud ourselves in making sure our photos of the apartments and the descriptions are absolutely accurate and exactly what our guests will get on their arrival.

No 2 La Mer's sea view is described, a sykant-uitsig oor die see, as the view photos indicate.

The view from the second bedroom includes the pool and the ocean in the background.
It is a very relaxing view, for an afternoon read, whilst experiencing the comfort of the bed.

With the beach a mere 100 - 150 m away and the swimming pool only a few meters away, this luxury apartments is an ideal, home away from home for guests looking for the extra luxury.

We are always pleased to hear our guests enjoyed their stay.

2 La Mer
Vanaf R2 296
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 296
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 296
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Illovo-kusweg 27, Illovo-strand, Kingsborough, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1OTU1OWUyLTI0MGUtNDdhNi04MThjLTM0MmFjOWI1ZTU1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 296  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 27 Illovo Beach Road Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.115210050382 30.850930003635
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!