LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 on Kwaaiwater Road - K1 | LekkeSlaap
+22

2 on Kwaaiwater Road - K1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaaiwaterweg 2, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 265 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

2 on Kwaaiwater Road is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus en het uitsigte oor die see en op die berge van die voorste stoep af. Die stoep het stoepmeubels en braaigeriewe.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Vier van die slaapkamers is bo. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vyfde slaapkamer is onder en beskik oor 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n sonkamer met 'n kroeg.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 on Kwaaiwater Road - K1 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Kwaaiwaterweg 2, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 265
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 265
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaaiwaterweg 2, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbJoqYl3bhCPK30gtrKbEkfAQKkyBlqgZN5xZdHBfHP2awezol8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 265  per nag (plek vir 10) 2 Kwaaiwater Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.40816573176 19.268780102429
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!