2 Peter Crescent
Beskrywing
Die hoofhuis het slaapplek vir tot 4 gaste oor sy 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Albei en suite-badkamers het 'n bad en stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief. Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan op 'n privaat patio ontspan en braaigeriewe geniet. Die hoofhuis het ook eksklusiewe toegang tot 'n swembad, perfek om op warm dae te ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste oor sy en suite-slaapkamer. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV vir vermaak en 'n kombuisie wat 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Peter Crescent, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang