Seehuis Suite Bella
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 12 Des 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeuslaan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 593R1 062 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seehuis Suite Bella is 'n woonstel in 'n veilige kompleks op Paradise Beach se strandfront. Dié woonstel is ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby verskeie besienswaardighede in Langebaan.
Dié woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n bad en 'n stort. Verder is daar ook 'n kombuisie met 'n yskassie, ketel, broodrooster en 'n mikrogolf. Gaste moet asseblief hulle eie tweeplaatstofie of oondjie bring. Die sitkamer het 'n sofa en 'n skuifdeur wat na 'n stoep met pragtige see-uitsigte lei.
Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Die kompleks is langs Club Mykonos en net 'n entjie se ry vanaf die winkels, restaurante, die hawe en ander plekke in die omgewing.
Slaapplek
’n Bespreking by Seehuis Suite Bella sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 341
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Zeuslaan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Seehuis Suite Bella het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeuslaan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom