2 The Mews
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 2 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 220, The Mews, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 000R1 333 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
2 The Mews bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamer-dorpshuis in 'n veilige, goed onderhoude kompleks met maklike toegang tot die dorpsplein en Clarens Village Conservancy.
Die dorpshuis wat noord front beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien en elke bed het 'n elektriese kombers. Daar is 'n deur wat die oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea van die slaapkamers skei.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus, en die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n TV met volledige DStv-kanale. Die dorsphuis het WiFi en 'n stoep met braaigeriewe, 'n tafel en stoele.
Die begin van die Park Run om 08:00 op Saterdae is net 6 blokke van die kompleks af. Die kompleks is na genoeg aan die dorp sodat gaste kan stap, en tog ver genoeg sodat gaste die stilte en rustigheid van die Clarens-leefstyl kan ervaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 2 The Mews sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hoofstraat 220, The Mews, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink 2 The Mews het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 220, The Mews, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom