20 Fleur Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

20 Fleur Park is 'n selfsorgkothuis in 'n vakansiekompleks aan die strand in Gordonsbaai. Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en die kompleks is reg langsaan Harbour Island en 2 minute vanaf die strand.

Dié kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n tradisionele sitkamerstel en 'n etenstafel. Daar is ook 'n enkelbed vir 1 ekstra gas.

Die leefarea lei na 'n veranda met 'n gasbraai. Gaste moet asb. hul eie rooster en braai-gereedskap saambring. Die veranda kyk uit oor die see.

Die kompleks is na aan 'n rits restaurante en kroeë op die marina se rand. Dit is ook net 8 km vanaf die Strand-gholfklub en 10,5 km vanaf Somerset Mall.

Slaapplek

'n Bespreking by 20 Fleur Park sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 20 Fleur Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za