Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 Seemeeu Vlug

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wassenaar-straat, Seemmeeu Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

20 Seemeeu Vlug is 'n gerieflike gastekamer in die eienaar se meenthuis in Hartenbos. Die kamer deel 'n ingang met die eienaar, maar die ingang is privaat geleë op die onderste verdieping. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n oornag en dit is 'n goeie basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word verskaf, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.

Gaste het toegang tot 'n TV met 'n volledige DStv-pakket, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n waaier. Daar is veilige parkeerplek.

Die perseel is naby die Langeberg Mall, Hartenbos Seafront met verhitte en koue swembaddens, waterglybane, minigholfbane en ander gewilde restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by 20 Seemeeu Vlug sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir 20 Seemeeu Vlug
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 1

Ligging

  • Wassenaar-straat, Seemmeeu Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 20 Seemeeu Vlug het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wassenaar-straat, Seemmeeu Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f210c1e714cc85bae542fff2211d01b429cde280bd0c3c8287b59c970b7456a3fb17272980d67cde779eb7cc9c847307566?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Wassenaar Street Seemmeeu Park 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.135196615959 22.100165784359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem