Wavecrest Akkommodasie by 20 Swarthaak | LekkeSlaap
+14
+14

20 Swarthaak

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 560 per nag (plek vir 14)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swarthaak-singel 20, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

20 Swarthaak is 'n netjiese tripelverdieping selfsorghuis met 'n lieflike uitsig in Wavecrest, Jeffreysbaai, slegs 4 km vanaf die hoofstrand. Die huis is ideaal vir kerk- of skoolgroepe, asook gesinsvakansies.

Dié huis het slaapplek vir 10 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die derde kamer het 'n enkelbed. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Matrasse kan vir kinders voorsien word.

Die kombuis, eet- en leefarea is onder en is oopplan. Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, stoof, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n waskamer. Die sitkamer het 'n TV met volle DStv. Die huis het 'n tafeltennistafel en 'n veerpyltjiebord. Parkeerplek vir 4 voertuie word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by 20 Swarthaak sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKindermatras vir 1
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir 20 Swarthaak
Netheid
1.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Swarthaak-singel 20, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 14)
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 14)
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swarthaak-singel 20, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD7ixLqggLdfRD38cBPIZadtKw7eq1I9k8YXtnTAa9bbQmcQ8kR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 560  per nag (plek vir 14) 1 5 1 3 20 Swarthaak Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -34.020192 24.913178
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za