201 @ Golf Estate
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hellmuthiastraat 201, Mosselbaai-gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R935 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
201 @ Golf Estate is 'n kontemporêre selfsorgeenheid wat deel is van die hoofhuis, maar 'n privaat ingang het. Die eiendom is in 'n rustige area van Mosselbaai op die Mosselbaai-gholflandgoed.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, eetarea, kombuisie en 'n werkspasie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het USB-koppelpunte langs die bed. Gaste kan maaltye by die etenstafel met 2 stoele nuttig. Die eenheid het ook 'n TV met DStv en Netflix en WiFi is beskikbaar. Die buite-area het sitplek waar gaste kan ontspan en die pragtige omgewing waardeer. Veilige parkeerplek word voorsien.
Die eenheid is aan die hoofhuis se sonkrag gekoppel om ononderbroke elektrisiteit tydens beurtkrag te verseker.
Slaapplek
’n Bespreking by 201 @ Golf Estate sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Max Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 1
Ligging
- Hellmuthiastraat 201, Mosselbaai-gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 201 @ Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Gholflandgoed Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hellmuthiastraat 201, Mosselbaai-gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom