Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

204 Amazibu

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir 204 Amazibu
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nicoleen L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen L

Unforgettable holiday.

Wat 'n heerlike vakansie. Die woonstel was perfek. Was 4 grootmense en 3 kinders. Woonstel is lekker stap afstande van alles af, naby die Splash World, Swem strand, Thirsty Whale en Spur. Lekker veilige braai geriewe voor die kompleks, mooi see uitsig om die son te sien opkom en sak. Sal vir seker weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roan K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roan K
Gesin met klein kinders

Lekker vakansie by 204 Amazibu!

Lekker ruim woonstel en baie mooi see uitsig met veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Pret. Avontuur. See. Familie tyd.

Baie lekker gebly, die woonstel is op die strand, baie veilig en gemaklik. Die huisbak was 'n bonus vir ons gewees. DSTV werk ongelukkig nie, maar het lekker bord speletjies gespeel en meer gekuier saam as gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay T
Gesin met tieners

It was very comfortable.

The only thing the place did not provide is toilet paper, cleaning liquid and sponges to wash dishes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 113, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf16fac9aed103837785827aebe837aa5543ec5fb186d662537b3df9e7304511410e182baa2962e402921219c1de33410a5dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 113 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0454052 30.8928756
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem